
27/02/2025
πΆπ₯ JUAN BOUCHER LIVE β GRIZZLIES RUGBY FONDSINSAMELING! π₯πΆ
Rugby, musiek en βn groot gehalte kuier β dis wat wag vir jou by Grizzlies Rugby Klub op 30 April! ππΈ
Sluit aan vir βn onvergeetlike aand, met Juan Boucher as ons spesiale gas, en ondersteun terselfdertyd ons klub se fondsinsamelingspoging! Moenie hierdie ongelooflike aand misloop nie! Doen dit vir die liefde van Klub rugby!
π
Datum: 30 April
π Venue: Grizzlies Rugby Klub, Daspoort, Pretoria
β° Hekke Open: 17:00
ποΈ Kaartjies: Slegs R50 β Beskikbaar aanlyn via Quicket (Link onder aangeheg)
π₯ VIP Tafels beskikbaar β R5000 vir 10 persone (sluit in: 1 bottel brandewyn, 1 bottel whiskey, mix & 1 platter) β Bespreek NOU op Quicket! (Link onder aangeheg)
π₯ Maak seker jyβs daar! Tag jou vriende en bespreek vandag nog! ποΈπΆπ
https://www.quicket.co.za/events/303756-juan-boucher-live-grizzlies/