Huis Herfsblaar Aftree-Oord

Huis Herfsblaar Aftree-Oord Meenthuise, Woonstelle, Sorgeenheid,
Demensie en Alzheimer's Afdeling, Leefstylsentrum & Herfsmed Kliniek

Wishing all the Nurses a happy Nurses day!Thank you for your dedication, care and support.Huis Herfsblaar salute you.   ...
12/05/2026

Wishing all the Nurses a happy Nurses day!
Thank you for your dedication, care and support.
Huis Herfsblaar salute you.

10/05/2026
Die koel lug van die winter begin stelselmatig nader kruip.'n Geseënde son-gevulde Vrydag begroet ons - ideaal vir die e...
08/05/2026

Die koel lug van die winter begin stelselmatig nader kruip.
'n Geseënde son-gevulde Vrydag begroet ons - ideaal vir die eerste Vlooimark van 2026

Lowergroen tuine met verskeie blombeddings en wandelpaadjies is een van die groot pluspunte by Huis Herfsblaar. Ontmoet ...
06/05/2026

Lowergroen tuine met verskeie blombeddings en wandelpaadjies is een van die groot pluspunte by Huis Herfsblaar.

Ontmoet die "groen span" wat daagliks na die tuine van beide Huis Herfsblaar en Herfsmed Clinic omsien ~ Asera, Obed, Mpho, Frank, Michael, Jonas, Vincent, Khomotso, Given en Meshack

05/05/2026

Looking for the best hearing aids? Discover why Phonak leads in speech clarity and noise performance. Book your professional hearing test today.

30/04/2026
By Huis Herfsblaar Aftree-Oord  glo ons dat aftrede nie oor stadiger leef gaan nie, maar oor beter leef. Sê totsiens vir...
30/04/2026

By Huis Herfsblaar Aftree-Oord glo ons dat aftrede nie oor stadiger leef gaan nie, maar oor beter leef.
Sê totsiens vir die daaglikse uitdagings van huisonderhoud en administrasie, en hallo vir totale gemoedsrus in ’n ondersteunende gemeenskap.

Of u nou self die volgende fase beplan of familie is wat die beste vir u geliefdes soek, ons bied die ideale balans tussen onafhanklikheid en professionele ondersteuning.

Kom kuier vir ons!
Kliek op die skakel, los jou besonderhede en ons kontak jou om die besoek te reël.
https://form.jotform.com/Huis/Herfsblaar-Wooneenhede-navraag

By Huis Herfsblaar Aftree-Oord glo ons dat aftrede nie oor stadiger leef gaan nie, maar oor beter leef. Sê totsiens vir ...
23/04/2026

11/04/2026

Die tema vir Wêreld Kankerdag 2026 is "Verenig deur uniekheid".Elke kankerervaring is diep persoonlik vir die persone wa...
04/02/2026

Die tema vir Wêreld Kankerdag 2026 is "Verenig deur uniekheid".

Elke kankerervaring is diep persoonlik vir die persone wat die aanraak, van die pasiënt, die familie en vriende tot selfs die versorger.

Wanneer Palliatiewe sorg persoongesentreerd is, word die persoon se individuele behoeftes aangespreek en verseker dit dat die persoon sy waardigheid kan behou terwyl dit aan die familie gemoedsrus gee.

"Ons verskaf die sorg sodat die familie net liefde kan gee."

Address

Webb Road Queenswood
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27123334481

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Herfsblaar Aftree-Oord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Huis Herfsblaar Aftree-Oord:

Share