Acts Of Grace Foundation

Acts Of Grace Foundation Acts Of Grace is a Non Profit Organization.

Kolessense 3*Jesus* moet uit julle hele lewe straal. Of julle praat of iets anders doen, *Jesus* moet daarin gesien kan ...
17/12/2022

Kolessense 3
*Jesus* moet uit julle hele lewe straal. Of julle praat of iets anders doen, *Jesus* moet daarin gesien kan word. Kyk ook bymekaar se foute verby. Die *Here* het immers by al julle foute verbygekyk. Daarom word niks minder van *julle* verwag nie.

Dis duidelik in alles wat jy doen moet jy *Jesus* teenwoordig, ons moet mekaar verdra en ons moet mekaar vergewe. *Jesus* het ons vooruit geloop en ons moet volg. Dis gladnie moeilik nie gee jouself net oor aan *Jesus*.

Gebed:
*Jesus* ek draai my lewe na U en van vandag af terug na U, help my om meer soos U te wees. Ek kies om van vandag af my Bybel te lees want die Bybel is my lewenstyl, ek draai terug na U want U pad is beter, in *Jesus Naam Amen*

Romeine 7Toe Christus aan die kruis dood is, het julle mos saam met Hom doodgegaan. Julle behoort nou aan Hom wat uit di...
28/10/2022

Romeine 7
Toe Christus aan die kruis dood is, het julle mos saam met Hom doodgegaan. Julle behoort nou aan Hom wat uit die dood opgestaan het.

In Romeine 7 praat Paulus van die klein jakalsies wat pla, hy se hy is soos n slaaf in die verskriklike mag van sonde,elke keer as ek besluit om goed te doen, pooitjie die sonde my. Dis *eenvoudig* daars iemand wat uit die doodsbestaan, Sy naam is *Jesus Christus Hy is ons Here*

Gebed:
Vader dankie dat U in beheer is van alles en dankie dat ek saam U gesterf het by die kruis, en dankie dat ek geen skuld,skaamte of seer het nie, U bloed het my vrygekoop
Amen.

Romeine 2God is baie goed vir ons. Hy is geduldig met ons swakhede. Hy wil he dat jy jou tot Hom moet bekeer, leef daaro...
23/10/2022

Romeine 2
God is baie goed vir ons. Hy is geduldig met ons swakhede. Hy wil he dat jy jou tot Hom moet bekeer, leef daarom so dat God trots sal wees op jou.

Die is baie waar vir my, God het soveel gedult met my gehad, die Here se Liefde is oneindig en wil nie he enige van ons moet verlore gaan, God sal aanhou baklei vir jou want ons dien *die* God van Liefde.

Gebed:
Vader, dankie dat U vir my baklei, U se in U woord ons moet net stil staan en U sal vir ons baklei, Dankie vir die belofte.
Amen.

Markus 16Elkeen wat julle boodskap glo en by julle as Christene aansluit deur *gedoop* te word, sal *gered* word. Die wa...
21/10/2022

Markus 16
Elkeen wat julle boodskap glo en by julle as Christene aansluit deur *gedoop* te word, sal *gered* word.
Die wat *glo* sal baie wonderlike dinge kan doen. *Ek* sal hulle die *krag* gee om demone uit mense te verjaag, hulle sal *spesiale nuwe tale* kan praat , Hulle sal net aan siek mense *raak* en dadelik *gesond* word.

Wat n amazing gawe wat jy ontvang het deer die 2de doop. Hoe incredible is die belofte nie?

Gebed:
Vader dankie, dankie dat ek skoon gewas is, dankie vir al die mag en krag en authority wat U aan my en elke mens gegee het, Vader ek weet dat ek weet U is my Vader en ek kom niks kort nie.
AMEN.

Markus 15Wil jy jouself nie verdedig nie? *Steeds het Jesus nie n woord gese nie*, My God, My God waarom het U my aleen ...
20/10/2022

Markus 15
Wil jy jouself nie verdedig nie? *Steeds het Jesus nie n woord gese nie*, My God, My God waarom het U my aleen gelaat?

Soms as mens, is dit ook nodig om net niks te se nie, soms het jy nodig om net stil voor God te wees en te luister na God. God is al wat Jesus gehad het en Jesus se oë was net op God gerig. Jesus het sy Vader *vertrou*.

Gebed:
Vader my oë is gerig op U, maak nie saak wat om my aangaan nie. Ek weet dat ek weet U is my Vader en U wil net die beste vir my he. Jesus U is Koning.
Amen

Markus 13Laat Ek dit vir elkeen weer sê en mooi belemtoon: julle moet wakker en op die uitkyk wees wees, want *Ek* kom t...
18/10/2022

Markus 13
Laat Ek dit vir elkeen weer sê en mooi belemtoon: julle moet wakker en op die uitkyk wees wees, want *Ek* kom terug.

Dit kan enige tyd gebeur, in die middel van die nag, vroeg in die oggend, as die son sak of in die aand, jy moet gereed wees ons Here is oppad dalk is dit vandag, wat n vooreg om te weet Pappa Vader is oppad.

Gebed:
Pappa Vader dankie dat U oppad is, dankie dat Pappa ons kom haal. Dankie dat ons gereed is.
Amen

Acts Of Grace Charity Foundation Received their wings today. Proud to Anounce that we are here to make a difference. Its...
17/10/2022

Acts Of Grace Charity Foundation Received their wings today. Proud to Anounce that we are here to make a difference. Its time to step out and help those in need.

Address

Pretoria
0184

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Acts Of Grace Foundation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Acts Of Grace Foundation:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram