07/03/2026
Ons is Sy dissipels en het Hom in ons geestelike are nodig meer as enigiets. Sy lug is ook in ons geblaas - elke asemteug eintlik Syne .. Yahweh :-)
"Jesus het haar geantwoord: “Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors kry, maar wie van die water drink wat Ek hom gee, sal tot in ewigheid nooit dors kry nie. Die water wat Ek hom gee, sal in hom 'n fontein van water word wat opborrel tot die ewige lewe." Johannes 4:13-14 AFR20