07/06/2023
Goeie dag vriende, ek het die volgende vir dringende verkoop asb.
Shoprider in vertoon lokaal toestand, persoon oorlede voordat hy hom kon gebruik, batterye nog in baie goeie toestand, die grys is n groter sitplek vir die groter persoon, gebruik of die gewone of die groter een. kontak asb 0725369220 vir verdere inligting. R12000. 00.
2 x Swart elektriese stoelle in puik toestand, gediens met nuwe batterye, kan sien volgens bande stoelle is nie baie gebruik nie. Verkoop namens n klient, kontak my asb via watsap 0725369220. R13000.00
Blou elektriese stoel nog in goeie toestand, in 100 persent werkende toestand, het nuwe batterye in en sal ten volle gediens word, verkoop namens n klient. My kontak no 0725369220 R12000. 00
F55 Quickie stoel, controle kom aan maar hy raporteer n fout iewers, stoel in redelike goeie toestand, kan verseker herstel word deur iemand met kennis. Al sy parte is daar selfs sy voetstukke. MAAK N REALISTIESE OFFER ASB.
Driewiel walker in baie goeie toestand en mooi opgepas. R800. 00.
50cm dubbel as stoel, nuut oorgedoen, gediens en reg vir diens. R1800. 00.
46cm stoel baie mooi, oorgedoen, gediens en reg vir diens. R1500. 00.
Alminium stoel baie goeie toestand, sal meer geskik wees vir persoon wat beide bene verloor het daar ek nie voetstukke vir hom het nie. R1500. 00.
Panthera stoel in baie goeie toestand gediens en gereed vir diens, rugleuning slaan plat en vou dan op soos gewone stoel, wiele kan afhaak wat hom baie gemaklik maak om te vervoer, stoel het gekos R5000. 00, maak n offer asb.
Ek het ook die kamera, dit is seker n oudheid met 2 ekstra lense, ( oudhede versamelaars dalk) weet nie of dit werk nie, weet niks van die tipe goed af nie.
Nog n paar ander items ook beskikbaar.
IS BAIE DRINGEND OPSOEK NA ELEKTRIESE STOEL PARTE, GROOT ASB.
Kontak my via watsap 0725369220, ek is van Pta Oos.