05/12/2025
๐So trots op jou Estelle. Jou verantwoordelikheidsin en dissipline om jou lewe te verander was merkwaardig.๐
Die vraag was, wat het Dinamic Life Coaching vir my beteken?
Vir n rukkie het ek nie woorde gehad nie en moes bietjie rustig raak en net om my kyk, wat ek was en wat ek vandag is.
Dis n 180ยฐ draai. Waar ek voorheen baie gesukkel het met woede, wantroue, vergifnis.
En die belagrikste my Geloof.
Die 10 weke kursus. Het my besigheid om gedraai na, van in die rooi, na n skuld vrye en in die groen. Ek het 'War Tools" gekry wat my help om my woede te kan beheer en mense kennis op te bou. (Ons werk nog hard aan die introvert)
My huwelik is die beste wat dit was in 21 jaar. Ek het geleer dat doelwitte klein stappies vorentoe is, maak nie saak hoe lank dit jou vat nie, solank jy nie opgee nie. Die rewards op die eind streep is Amazing.
Kies verandering, en laat jouself groei. Jy verdien dit.