
11/06/2025
Sr Minnie
Woorde is min, en ons harte is seer.
So onverwags!
Dankie vir die jare se getroue diens, dankie vir elke student wat deur Sr se hande is, dankie vir die liefde en geduld en n oor wat altyd geluister het ,ons gaan Sr baie mis Sr het verseker diep spore gelos in ons Lasarus Tuisversorgers famielie.
Mag Sr in vrede rus