Dylan Beukes n Vegtertjie soos min.

Dylan Beukes n Vegtertjie soos min. Dylan baklei trug: hart stilstand, 30 min sonder suurstof,bygebring en baklei nog steeds. . . .

Hi my naam is Dylan Beukes op 7mnde het die stryd van my lewe begin. Wat vir ons gesin normaal was het n 180 grade swaai gemaak en ons moet nou aanpas by n nuwe normaal. Dylan en sy ouers moet leer van sebraal gestremde versorging en nasorg van trachea, en voedings peck inplantings vir nasorg vir die klein strydertjie.

Ahoy! It's been a hot minute since we last shared any updates on Dylan's journey. Progress is happening, albeit in tiny,...
17/06/2025

Ahoy! It's been a hot minute since we last shared any updates on Dylan's journey. Progress is happening, albeit in tiny, stealthy steps, and keeping up with daily reports is like trying to catch a greased pig. So, we'll aim for weekly updates, unless Dylan's aftercare throws a curveball that demands urgent attention.

As days turn into weeks, and weeks into months, life at the Beukes household has found its groove in this new normal. While Dylan's world took a somersault, the world around them kept spinning. The Beukes clan has become masters of adaptation, overcoming daily hurdles and financial waves like champs.

Amidst these challenges, there have been sprinkles of joy. Dylan now proudly wears the title of Big Brother to a little princess! Bianca made her grand entrance on January 25th. While the family adjusted to their new bundle of joy, their love only blossomed more fiercely.

Dylan and Bianca are quite the dynamic duo, perfectly synchronized with feeding times, naps, and even diaper escapades, keeping Mom on her toes.

https://www.backabuddy.co.za/campaign/dylan-beukes-5560110570148055783

13/06/2025
13/06/2025

"We finally have a diagnosis for Juván: Autoimmune Enteropathy — an extremely rare condition where the immune system attacks the lining of the intestines, causing chronic diarrhea, nutrient loss, and growth challenges.

This has been a long and difficult journey, and we owe our deepest thanks to Dr. S. Strobele, Pediatric Gastroenterologist at Panorama MediClinic. For a year, she searched day and night for answers, reaching near and far, never giving up on finding a diagnosis. She stood by our side every step of the way — celebrating every small victory and crying with us through the hardest moments.

Dr. Strobele, words will never be enough to thank you. You kept Juván alive during an incredibly tough journey, and because of your dedication, today he has the spirit and strength to keep fighting.

Thank you for everything, Doctor." 💛

11/06/2025

🌸🌸🌸"Let's all pray together 🙏🙏
Laerskool Concordia


Ek wil graag die skool inlig oor my kind, [Mieke], wat tans ernstig siek is en gediagnoseer is met ensefalitis – ’n akute ontsteking van die brein. Hierdie toestand is medies ernstig en verg intensiewe mediese behandeling en monitering.

‼️‼️Wat is ensefalitis?‼️‼️

Ensefalitis is ’n toestand waarin die brein swel as gevolg van ’n infeksie of ’n outo-immuunreaksie. Dit raak kritieke breinfunksies soos beweging, geheue, spraak, bewussyn en selfs asemhaling.

Waarom is dit ernstig?
Ensefalitis kan lewensgevaarlik wees.

Ons kind word tans intensief behandel, maar die herstel sal waarskynlik lank neem.

Ons vra nederig dat, indien moontlik, die ouers van ons skoolgemeenskap sal saam bid vir ons kind. Mieke is tans in die intensiewesorgeenheid (ICU) en veg teen ’n ernstige toestand genaamd ensefalitis, wat die brein aantas. Ons glo in die krag van gebed, en op hierdie oomblik het ons regtig baie daarvan nodig. Dankie vir elkeen wat aan ons d**k en saam met ons hoop op herstel.

Baie dankie vir julle begrip en ondersteuning in hierdie moeilike tyd.

Met waardering,
Menante Botha🌸🌸🌸🌸🌸

Gebed van bemoediging en geestelik versterking en suiwerheid van verstand en kalmte van gemoed word jul toe gebid en ons...
11/06/2025

Gebed van bemoediging en geestelik versterking en suiwerheid van verstand en kalmte van gemoed word jul toe gebid en ons le jul kleingoed in die troonsaal van God waar die Engele n skild van waaksaamheid om hul vorm.

Krag in gebed ons hou haar voor God se voete in die troonsaal van oorwinning waar God die Vader God die seun en Heilige ...
11/06/2025

Krag in gebed ons hou haar voor God se voete in die troonsaal van oorwinning waar God die Vader God die seun en Heilige Gees waar n driee enige God langs die Vader se regterhand sit en wonderwerke spreek en gebeur. Dra ons die pragdogter op en le haar op die skoot van Rapha Vader n God van geneesing vir n bo natuurlike wonderwerk en nag Sy glorie besing word in ons storie.

Goeie Naand vriende, familie en ondersteuners van Minè

https://www.facebook.com/share/1B6VGwht2T/

Vandag se update is een van die moeilikste wat ons nog moes deel. 💔

Ons het gehoop vir beter nuus, vir ’n kans, vir tyd… maar vandag het ons die hartverskeurende werklikheid in die oë gestaar: daar is ongelukkig niks meer wat die dokters vir Minètjie kan doen nie.

Geen behandeling kan die kanker keer of stadiger maak nie. Wat eens ’n 20% kans was, het nou in niks verander. Ons Minè is terminaal. 💔

Volgens die prof, as dinge aanhou soos nou, het ons dalk nog ’n jaar en ’n half saam met haar. Dis woorde wat geen ouer ooit wil hoor nie.

Ons harte is stukkend. Sy is so ’n lewenslig, vol liefde, vol drome – en sy verdien so veel meer tyd. Maar ons sal elke dag, elke oomblik koester.

Dankie aan elkeen van julle wat al gebid, gedeel en ondersteun het. Ons voel julle liefde.

🌸 Hou asseblief aan om Minè in julle gebede te dra. Ons het nou meer as ooit daardie krag en liefde nodig. 🌸

https://www.facebook.com/groups/746008514620442/?ref=share&mibextid=NSMWBT

Update vanaf Mamma Anelé

Nella en Hennie ons dra Minètjie op in die naam van Jesus Christus. By God is Niks Onmoontlik. Ons harte is seer saam met julle.🙏







Brandon Beukes
11/06/2025

Brandon Beukes

A Heartfelt Thank You from Our FamilyWe, as a family, would like to express our gratitude to the entire community for th...
10/06/2025

A Heartfelt Thank You from Our Family

We, as a family, would like to express our gratitude to the entire community for the support you've shown us regarding Dylan's urgent need for medical equipment and donations to his Backabuddy campaign.

A special thanks goes to Annelize Nel Brits, my mom's aunt, for her generous donation of a portable oxygen bottle, which will help ensure our safety during family travels.

While Dylan is doing well, the financial burden of his aftercare remains a daily challenge. We have reached out to the community for assistance with donations to his Backabuddy campaign, hoping to ease the daily demands of his care.

https://www.backabuddy.co.za/campaign/dylan-beukes-5560110570148055783

Address

Pretoria

Telephone

+27746268524

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dylan Beukes n Vegtertjie soos min. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share