23/04/2026
💉 Griep vaksien: JA of NEE?
• Dit bly bietjie van ‘n persoonlike keuse. Die griep vaksien word elke jaar nuut gemaak gebaseer op die spesifieke weergawe van griep wat daardie seisoen die meeste voorkom.
• Die vaksien keer nie dat jy aansteek nie - maar dit sorg dat jou liggaam reeds antiliggame teen die virus het, en daarom sal jou liggaam vinniger die virus kan beveg en jy sal minder siek voel en gouer gesond raak.
• Ek d**k persoonlik dis die moeite werd!
☎️ 064 528 2510 | 064 553 2340
📍 Moot Med | 1052 Haarhoff Street, Villieria
Not a substitute for medical advice. Always speak to your doctor for personal guidance.🚫