Brooklyn Family Therapy Centre

Brooklyn Family Therapy Centre Inanda Bosman is a social worker and Play Therapist with 20 years experience.

Inanda believes in working with families as a whole and not only with the client that I see in front of me. The child is part of a family system and thus the ‘problem’ need to be addressed within this system. I am passionate about equipping parents as I understand the struggles parents go through.

Zoë is uitgeput na 'n dag se speel in die praktyk!
13/05/2022

Zoë is uitgeput na 'n dag se speel in die praktyk!

Shawn the sheep is 'n goeie pasiënt om te help met die voorbereiding van 'n kleuter vir 'n operasie. Navorsing wys dat v...
04/02/2022

Shawn the sheep is 'n goeie pasiënt om te help met die voorbereiding van 'n kleuter vir 'n operasie. Navorsing wys dat voorbereiding 'n groot hulp kan wees om die moontlike trauma wat operasies/hospitalisasie vir kinders inhou te kan verminder.

Ek is so opgewonde om die nuwe 'lid' in my praktyk te verwelkom. Zoë beteken LEWE en dit is wat ek weet hierdie terapie ...
12/01/2022

Ek is so opgewonde om die nuwe 'lid' in my praktyk te verwelkom. Zoë beteken LEWE en dit is wat ek weet hierdie terapie hondjie gaan bring vir kinders (en grootmense!) wat gedreineer voel en nodig het om hierdie liefdevolle lyfie te koester. Daar lê groot waarde aan 'animal assisted therapy' en ek sien uit daarna om dit te gebruik.

Acknowledge feelings....all of them 😉
26/10/2021

Acknowledge feelings....all of them 😉

17/10/2021

Brooklyn Family Therapy Center - Brooklyn Family Therapy Center -Pretoria-

'n Nuwe naam vir die nuwe kwartaal! Die besigheid se naam word aangepas na die Brooklyn Gesinsterapie Sentrum / Brooklyn...
17/10/2021

'n Nuwe naam vir die nuwe kwartaal! Die besigheid se naam word aangepas na die Brooklyn Gesinsterapie Sentrum / Brooklyn Family Therapy Center. My fokus is steeds om gesinne by te staan in die ouerskapsreis.
Met die samewerking van Ri'ana Hugo as ouerskapsterapeut is ek opgewonde om nog dieper in gesinne se lewens te kan inbou. Ri'ana is reeds 25 jaar betrokke in ouers en kinders se lewens en deel in die sentrum se passie om genesing binne gesinne te help bewerkstellig.

☺💦
06/10/2021

☺💦

Knowing, understanding and managing your own power (without getting involved in a power struggle) is important.
05/09/2021

Knowing, understanding and managing your own power (without getting involved in a power struggle) is important.

"The bad news is that trauma is a fact of life. The good news is that so is resilience" (Peter Levine). Building your ch...
21/08/2021

"The bad news is that trauma is a fact of life. The good news is that so is resilience" (Peter Levine). Building your child's ability to bounce back (resilience) is one of the most important things you can do!

Fisiese kontak is belangrik vir alle kinders, selfs die sensoriese sensitiewes. Hou jou kind vas, tel hom op jou skoot e...
13/08/2021

Fisiese kontak is belangrik vir alle kinders, selfs die sensoriese sensitiewes. Hou jou kind vas, tel hom op jou skoot en gee genoeg drukkies en 'high fives' elke dag!

Celebrating our differences as each one of us develops at their own pace and in their own time. Loer gerus na Nessy se o...
26/07/2021

Celebrating our differences as each one of us develops at their own pace and in their own time.

Loer gerus na Nessy se oulike opvoedkundige Facebook blad as jul meer oor Disleksie wil uitvind en lees.

Wees bewus van dinge wat vir ons as volwassenes miskien onbenullig kan voorkom, maar vrees kan veroorsaak vir ons kinder...
24/07/2021

Wees bewus van dinge wat vir ons as volwassenes miskien onbenullig kan voorkom, maar vrees kan veroorsaak vir ons kinders.

Address

480 Alexander Street
Pretoria
0181

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Brooklyn Family Therapy Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Brooklyn Family Therapy Centre:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram