31/10/2025
Yielding Hearts – 10th Edition
Bevoorreg om die afgelope maand verskeie plekke, van die Karoo,Stellenbosch en Bloemfontein; in ons mooi land te besoek en tyd saam met gelowiges te kon deel. Die mense wat ons oraloor ontmoet, laat ons sprakeloos, dankbaar en nederig! Ons is diep onder die indruk van die Here se Hand by Myrrh Beauty & Wellness en hoe Hy ons platforms gebruik tot uitbreiding van, nie slegs ons besigheid nie; maar Sy Koninkryk! Blessed Beyond indeed! Lees meer hier: https://mailchi.mp/e16e9dfea6ac/yieldingheartssecondedition-8338774