15/10/2025
โถ๏ธ YouTube: https://shorturl.at/Jx2ST
๐ง Spotify: https://shorturl.at/dhGT6
๐ง Apple: https://shorturl.at/Zz2lF
๐๏ธ๐๐ฃ ๐ณ๐ด: ๐ข๐๐ฒ๐ฟ๐๐ธ๐ฎ๐ฝ ๐๐ฒ ๐๐ฒ๐ต๐ฒ๐ถ๐บ๐ฒ ๐ช๐ฎ๐ฝ๐ฒ๐ป! (๐ฉ๐ฒ๐ฟ๐๐๐ฎ๐ฎ๐ป ๐ท๐ผ๐๐๐ฒ๐น๐ณโฆ ๐๐ฒ๐ฟ๐๐๐ฎ๐ฎ๐ป ๐ท๐ผ๐ ๐ธ๐ถ๐ป๐ฑ)
๐ณAs jy nie mal is oor kinderpartyjies of om langs jou kind op die mat te sit en speel nieโฆ is jy nie โn slegte ouer nie! Dit pas dalk net nie by jou sensoriese styl nie.
In diรฉ episode gesels Daniรซlla met arbeidsterapeut Elrika Beukes van oor hoe ons brein inligting verwerk en sy deel praktiese strategieรซ om jouself (en sodoende jou kind) beter te verstaan. Is jy die boom se blare, die bas of die wortels? Kom vind uit!