Shake It Off

Shake It Off The Shake it Off Boxes are packed with information, products and support elements for Weight Loss.

NET 2 VASBYTE EN 9.7KG EN 33CM LIGTER! Ons mans kliente is so suksesvol met eetplanne en hul porsies word aangepas dat h...
08/08/2024

NET 2 VASBYTE EN 9.7KG EN 33CM LIGTER! Ons mans kliente is so suksesvol met eetplanne en hul porsies word aangepas dat hulle genoeg voeding in kry en steeds gewig verloor. Kry nou jou man se eetplan by ons!

Vasbyter noem dat party dae moeilik was maar sy verloor 8kg en 37cm op Winter eetplan.  Sy het ook verjaar tydens die Va...
07/08/2024

Vasbyter noem dat party dae moeilik was maar sy verloor 8kg en 37cm op Winter eetplan. Sy het ook verjaar tydens die Vasbyt maar steeds genoeg verloor om LIGTER EN GESONDER TE VOEL!

Vasbyter vaar fantasties! Op 'n Winter eetplan - 9kg ligter en 'n ongelooflike 70cm kleiner! Baie baie geluk! Die Vasbyt...
07/08/2024

Vasbyter vaar fantasties! Op 'n Winter eetplan - 9kg ligter en 'n ongelooflike 70cm kleiner! Baie baie geluk! Die Vasbyter is trots dat sy plan voltooi het terwyl sy lekker gesond geeet het en voel gesonder en baie gemakliker in haar klere.

Winter hoef nie 'n tyd van trooskos en gewigstoename te wees nie. Met La Ferm se Winter Shake-it-Off Boks Vasbyt 2, kry ...
28/06/2024

Winter hoef nie 'n tyd van trooskos en gewigstoename te wees nie.

Met La Ferm se Winter Shake-it-Off Boks Vasbyt 2, kry jy 'n praktiese en gemaklike plan wat jou help om gesond en gemotiveerd te bly. Kom trek jou warm aan en geniet jou wintergeregte sonder skuldgevoelens saam met La Ferm!

Skryf nou in vir ons Winter Vasbyt hier: https://laferm.co.za/product/shake-it-off-winterboks-vasbyt-2/

25/06/2024

Dit is Winterboks 2 Vasbyt tyd!!

Gewaarborgde gewigsverlies is hier met die IMMERGEWILDE Winter Shake-it-Off Boks Vasbyt 2!

By La Ferm is dieet nie koue slaaie en skommels nie. Die Winter Vasbyt is ‘n volhoubare leefstyl pakket wat etes insluit wat geskik is vir die winter – heerlike winter kos wat kg en cm’s kan laat wegsmelt. Sien uit na soppe, warm suikervrye sjokolade voor die kaggel, biltong happies en springmielies! Dan kan dit mos net lekker wees om maklik gewig te verloor!

As ‘n Vasbyter maak jy die allerbelangrike kopskuif om jou gesonde leefstyl vol te hou. Ons gewilde “verloor-gewig-boks” is ontwerp om gewigsverlies so maklik, gerieflik, bekostigbaar en tydbesparend as moontlik vir jou te maak.

Al wat jy moet doen is opdaag en moed hou!

Ons Winter Shake-it-Off Boks Vasbyt 2 begin 15 Julie tot 4 Augustus. So skryf nou in! Kliek hier: https://laferm.co.za/product/shake-it-off-winterboks-vasbyt-2/

WINTER BOKS 1 VASBYT: 3,8KG EN 20CM KLEINER. Lekker winter resepte en maklike eetplan met boks vol kos ingesluit by die ...
19/06/2024

WINTER BOKS 1 VASBYT: 3,8KG EN 20CM KLEINER. Lekker winter resepte en maklike eetplan met boks vol kos ingesluit by die plan!

TERUGVOER: WINTER BOKS 1 VASBYT 5,6kg en 18cm PERFEKTE VORDERING OOR 21DAE.  Hierdie Winter gaan Ligter wees !!
19/06/2024

TERUGVOER: WINTER BOKS 1 VASBYT 5,6kg en 18cm PERFEKTE VORDERING OOR 21DAE. Hierdie Winter gaan Ligter wees !!

Gelukkige Vadersdag aan die werklike superhelde. Of dit nou is om 'n stukkende speelding reg te maak of om die beste raa...
16/06/2024

Gelukkige Vadersdag aan die werklike superhelde. Of dit nou is om 'n stukkende speelding reg te maak of om die beste raad te gee, pa's is altyd daar om die dag te red. Jou krag, liefde en leiding is die pilare van ons lewens. Geniet jou spesiale dag, jy het dit verdien!

Marietjie! Dit is lekker om jou “ONS” Marietjie te noem! Jy is ons oefen ‘guru’ met ‘n smile. Hou ons letterlik op ons t...
14/06/2024

Marietjie! Dit is lekker om jou “ONS” Marietjie te noem! Jy is ons oefen ‘guru’ met ‘n smile. Hou ons letterlik op ons tone en altyd die opkikker van ‘n voicenote, boodskap of oproep. Moet nooit jou passie vir ons en jou kliente verloor en mag jy geseënd bly vir nog vele meer!

Ons Marietjie! Lekker verjaar!

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shake It Off posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram