Your Hearing

Your Hearing Your Hearing is a private audiology practice. We strive to create a memorable experience while addre

Your Hearing is a private audiology practice that was built on a dream to provide a personal and professional hearing service, with an alternative to the cookie-cutter audiology care. We strive to create an environment that revolves around you, the person, and we treat each of our patients as good friends and family. We're so much more than the services we provide and the hearing aids we fit. We're a team of compassionate audiologists and staff that offers the expertise, personal service, and ongoing support that it takes to truly experience success with better hearing. Every single person who works here is inspired and motivated to serve with a passion. Our ultimate goal is to offer high quality care in a clean, modern and comfortable setting while maintaining a friendly, neighbourhood feel.

01/07/2025

VERBETER JOU GEHOOR, VERANDER JOU LEWE!

Kliek op die link ๐Ÿ‘‰ https://wa.link/ccvkxi om 'n WhatsApp boodskap te stuur na 061 890 2132 of skakel 012 348 2177 om jou afspraak vir 'n gehoortoets te skeduleer. Ons sien uit om jou te ontmoet.

Ontmoet vir Hunter! Hy is 'n 8 jaar oue seuntjie, vol lewenslus en energie. En hy is blind. Tydens sy besoek aan ons is daar ook 'n gehoorverlies by Hunter geรฏdentifiseer. Hier is Hunter se lewensveranderende oomblik vasgevang toe hy sy nuwe gehoorapparate gekry het.

26/06/2025

Ontmoet vir Hunter! Hy is 'n 8 jaar oue seuntjie, vol lewenslus en energie. En hy is blind. Tydens sy besoek aan ons is daar ook 'n gehoorverlies by Hunter geรฏdentifiseer. Weens verskeie gesondheidsuitdagings en hoรซ mediese onkostes, het verskeie organisasies hul harte oopgemaak om te help. Dankie Caring Daisies en Phonak dat ons saam kon hande vat om sy lewe vir die beter te kon verander.

Sukkel jy om die wรชreld rondom jou te hoor? Mis jy gesprekke en belangrike familie oomblikke?By Your Hearing verstaan on...
09/04/2025

Sukkel jy om die wรชreld rondom jou te hoor? Mis jy gesprekke en belangrike familie oomblikke?

By Your Hearing verstaan ons jou frustrasie. Gehoorverlies isoleer jou van die lewensklanke wat saak maak - jou kleinkinders se gelag, belangrike gesprekke, of selfs waarskuwings van gevaar.
Met meer as 20 jaar ervaring is ons hier om jou terug te bring na 'n wรชreld vol klank.

Ons eenvoudige drie-stap proses maak dit maklik:
1.โ  โ Maak โ€˜n afspraak
2.โ  โ Persoonlike konsultasie
3.โ  โ Pasgemaakte gehooroplossing

Maak vandag nog jou afspraak!
Moenie nog 'n oomblik in stilte leef nie. Sonder hulp raak sosiale situasies al hoe meer uitdagend, en verhoudings ly daaronder.
Met ons moderne gehoorapparate kan jy weer met selfvertroue deelneem aan gesprekke, veilig voel in jou omgewing, en ten volle deel wees van die oomblikke wat die lewe kosbaar maak.

Your Hearing

Sukkel jy om gesprekke te volg? Mis jy die gelag van jou familie en kleinkinders? Jy verdien om elke oomblik voluit te l...
17/03/2025

Sukkel jy om gesprekke te volg? Mis jy die gelag van jou familie en kleinkinders? Jy verdien om elke oomblik voluit te leef en te geniet!

๐—๐—ฌ is die held van jou eie storieโ€”en ons is hier om jou reis na beter gehoor te ondersteun.

Ons belowe:
โœ“ Persoonlike aandag van kundige oudioloรซ
โœ“ Oplossings wat by JOU leefstyl pas
โœ“ Tegnologie wat jou weer laat deelvorm van elke gesprek

๐Ÿ‘‰ Neem vandag nog beheer! Maak 'n afspraak:
๐Ÿ“ฑ WhatsApp: 061 890 2132
โ˜Ž๏ธ Skakel: 012 348 2173

Jou gehoor is ons prioriteit. Jou storie is ons passie.

BLACK FRIDAY AANBOD OP GEHOORAPPARATE TOT 29 NOV! Nou is ook die ideale tyd om gehoorapparate te koop as jou mediese fon...
21/11/2024

BLACK FRIDAY AANBOD OP GEHOORAPPARATE TOT 29 NOV!

Nou is ook die ideale tyd om gehoorapparate te koop as jou mediese fonds jaarlikse voordeel vir apparate bied. Jy benut dus die jaar en volgende jaar se voordeel deur 1 apparaat nou te kry, en volgende jaar die 2de apparaat. Dit spaar op bybetalings.

Kliek op die skakel ๐Ÿ‘‰ https://wa.link/k2aqm5 en stuur 'n whatsapp,
of bel ๐Ÿ“ž 061 890 2132 vir inligting.

๐—ฆ๐˜‚๐—ธ๐—ธ๐—ฒ๐—น ๐—ท๐˜† ๐—ผ๐—ณ ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ด๐—ฒ๐—น๐—ถ๐—ฒ๐—ณ๐—ฑ๐—ฒ๐˜€ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ต๐—ผ๐—ผ๐—ฟ? ๐—ข๐—ป๐˜€ ๐—ธ๐—ฎ๐—ป ๐—ต๐—ฒ๐—น๐—ฝ! Daar is massiewe afslag hierdie maand. ๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡ Kliek op WhatsApp ondera...
14/10/2024

๐—ฆ๐˜‚๐—ธ๐—ธ๐—ฒ๐—น ๐—ท๐˜† ๐—ผ๐—ณ ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ด๐—ฒ๐—น๐—ถ๐—ฒ๐—ณ๐—ฑ๐—ฒ๐˜€ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ต๐—ผ๐—ผ๐—ฟ? ๐—ข๐—ป๐˜€ ๐—ธ๐—ฎ๐—ป ๐—ต๐—ฒ๐—น๐—ฝ!

Daar is massiewe afslag hierdie maand.

๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡ Kliek op WhatsApp onderaan om โ€˜n afspraak te maak.
WhatsApp: 061 890 2132
Skakel: 012 348 2177

Ons nader reeds die einde van die jaar, en voor jy jou oรซ uitvee is Kersfees hier.  Indien jy jou gehoor moet laat toets...
05/09/2024

Ons nader reeds die einde van die jaar, en voor jy jou oรซ uitvee is Kersfees hier. Indien jy jou gehoor moet laat toets, gehoorapparate moet kry of opgradeer, maak vroeรซr as later jou afspraak. Kliek op die skakel om vir ons 'n whatsapp te stuur, of bel 061 890 2132, en ons sal jou help om jou voordele te bevestig en 'n afspraak te skeduleer.

Do you need hearing aids but are feeling overwhelmed with all the choices?  Choosing the ideal hearing aid for your need...
13/08/2024

Do you need hearing aids but are feeling overwhelmed with all the choices? Choosing the ideal hearing aid for your needs can be overwhelming! But it does not have to be. It can be a positive and life changing experience!!

Visit us to find out more about which hearing aids will suit your lifestyle needs and hearing loss best. We are here to guide you in the process and to assist you in making the best informed choice that will suit your needs and your budget.

We provide 9 international hearing aid brands, including the top 5 rated best hearing aids for 2024.

Click on Whatsapp below ๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡ to send a message to 061 890 2132 or call 012 348 2177 to make your appointment.

Daar is โ€˜n ideale oplossing vir elke persoon se gehoorverlies. Stuur vir ons โ€˜n WhatsApp sodat ons jou kan help.๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡Ons b...
03/07/2023

Daar is โ€˜n ideale oplossing vir elke persoon se gehoorverlies. Stuur vir ons โ€˜n WhatsApp sodat ons jou kan help.๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡

Ons bied 8 verskillende gehoorapparaat handelsmerke om jou spesifieke behoefte aan te spreek.โœ”โœ”โœ”

.

Daar is โ€˜n ideale oplossing vir elke persoon se gehoorverlies. Stuur vir ons โ€˜n WhatsApp sodat ons jou kan help.๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡Ons b...
17/04/2023

Daar is โ€˜n ideale oplossing vir elke persoon se gehoorverlies. Stuur vir ons โ€˜n WhatsApp sodat ons jou kan help.๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡
Ons bied 8 verskillende gehoorapparaat handelsmerke om jou spesifieke behoefte aan te spreek.โœ”โœ”โœ”

.

Address

381 Wisteria Avenue, Faerie Glen
Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 14:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Your Hearing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Your Hearing:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category