Julien van den Heever Oogkundiges

Julien van den Heever Oogkundiges JVDH Oogkundiges in Moreletapark provides comprehensive eye examinations, spectacles, contact lenses and visual therapy.

Optometric practice providing quality visual care, spectacles and contact lenses.

29/06/2018
Nog net 1 week oor!
22/06/2018

Nog net 1 week oor!

Dis die Junie promo. Dis n grootte, want hierdie is nie n entry level Multifokaal nie, maar n Premium multifokaal. Jou lense gaan jou omtrent R4000 kos, maar dan kry jy ook n gratis stel ter waarde van R4000. Want as jy MF dra wil jy mos he jou sonbril of spaar bril moet ook multifokaal wees! Moet hom nie mis nie.

Nou beskikbaar: 1 pak sight savers, 1 skroewedraaier en skroefies, 1 groot anti-reflex lap (20x30cm), sakkie vir al jou ...
18/06/2018

Nou beskikbaar: 1 pak sight savers, 1 skroewedraaier en skroefies, 1 groot anti-reflex lap (20x30cm), sakkie vir al jou brilgoedjies. Beperkte voorraad.

Dis die Junie promo. Dis n grootte, want hierdie is nie n entry level Multifokaal nie, maar n Premium multifokaal. Jou l...
05/06/2018

Dis die Junie promo. Dis n grootte, want hierdie is nie n entry level Multifokaal nie, maar n Premium multifokaal. Jou lense gaan jou omtrent R4000 kos, maar dan kry jy ook n gratis stel ter waarde van R4000. Want as jy MF dra wil jy mos he jou sonbril of spaar bril moet ook multifokaal wees! Moet hom nie mis nie.

Dis hoekom ek Crizal Prevencia aanbeveel vir al my pasiente wat op rekenaarskerms werk. Baie belangrik!
15/05/2018

Dis hoekom ek Crizal Prevencia aanbeveel vir al my pasiente wat op rekenaarskerms werk. Baie belangrik!

Varilux Physio multifokaal sonbril. Navy blou en goue raam. Duidelike visie ver sowel as naby.
07/05/2018

Varilux Physio multifokaal sonbril. Navy blou en goue raam. Duidelike visie ver sowel as naby.

18/04/2018

Kyk, met n nuwe Gr R tjie is my Facebook tyd maar min, maar ek het nie van my pasiente op Facebook vergeet nie hoor! Ek sal binnekort weer interressante brokkies oogkunde plaas. Dankie dat julle steeds my dae opwindend hou by die praktyk.

Ek gaan elke week n bril van die week plaas. So as ek jou op n kiekie vaspen, is jy dalk die gesig van die week, met toestemming natuurlik.

Be blessed

Julien

O, en moenie vergeet van die promo nie. Hy is amper verby.

Nog n week en n bietjie oor:
18/04/2018

Nog n week en n bietjie oor:

Ons en ons brille
22/02/2018

Ons en ons brille

18/12/2017

Aan al my pasiente: Ons maak Saterdag 23 Des toe en sal weer 3 Januarie oop wees. Baie geseende Feestyd vir julle. Baie dankie vir elke pasient wat ek kon sien, elke bril wat ek kon maak, elke kontaklenspassing en elke raamverstelling wat ek hierdie jaar kon doen. Julle maak my lewe vol genot. Julle gee my die geleentheid om my passie vir oogkunde uit te leef. Pas julself op en bestuur veilig. Groete. Julien

Address

Olivewood Centre, 841 Wekker Road, Moreleta Park
Pretoria
0044

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

012 997 2624

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Julien van den Heever Oogkundiges posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category