21/04/2026
☔️🌤️ Meteoroloog Annette Botha gee vir ons die midweek weervoorspelling van Woensdag, 22 April tot Vrydag, 24 April.
weerSAKE word met trots geborg deur Laeveld Agrochem - SAAM boer ons vooruit.
👉🏼 weerSAKE is op ons webwerf (www.ontbytsake.co.za) sowel as ons YouTube-kanaal (https://www.youtube.com/) beskikbaar.