26/10/2025
๐ป Ons Oktoberfest by La Vie Care Watermed was nog 'n reuse sukses! Dankie aan die fantastiese Oompah Band vir die tradisionele Duitse gees wat hulle gebring het en dit 'n onvergeetlike dag gemaak het. Sien julle volgende jaar! ๐ฅจ