19/10/2016
Die Nuwe Jy-fees op Saterdag 22 Oktober is die hupstoot wat jou gesondheid nodig het. Op dié dag hoor jy hoe enige vrou stylvol kan aantrek, hoe om gesond maer te word, hoe om te grimeer dat jy tien jaar jonger lyk en hoe om veroudering teen te werk. Bespreek jou kaartjie nou: http://bit.ly/2dzQ26G