
26/08/2025
GEBORG DEUR || Vacuhealth
Vacuhealth vier meer as twee dekades van beproefde doeltreffendheid met die Vacurect – ’n vakuum-ereksie-apparaat van gehalte wat mans help om erektiele disfunksie te oorkom.
Erektiele disfunksie (ED) kom baie meer algemeen voor as wat die meeste mense besef. Deur dit nie aan te spreek nie, rig baie mans skade aan hul belangrikste verhouding. Ereksieprobleme het dikwels ’n fisieke oorsaak, soos ’n besering, hoë bloeddruk, kanker, die newe-effekte van medikasie, of ouderdom.
Die Vacurect is sonder ’n voorskrif beskikbaar en kan met vertroue gebruik word, aangesien dit min newe-effekte het en die mins ingrypende behandeling vir erektiele disfunksie is.
Wees ook op die uitkyk vir Vacuhealth se splinternuwe toevoeging, die Vacurect Plus, wat spesiaal ontwikkel is vir die mans wat ’n behoefte het aan ’n groter apparaat.
Die Vacurect kos R2000 en die Vacurect Plus kos R2 500 en is aanlyn beskikbaar by vacurect.co.za.