12/02/2025
Aandag, Upingtonners!
Opsoek na ‘n holistiese benadering tot jou gesondheid en welstand? Moenie hierdie geleentheid misloop nie!
Dr. Wian besoek Upington van 3 tot 7 Maart en ontvang pasiënte by die eksklusiewe Le Must Residence. Hy behandel ‘n verskeidenheid gesondheidskwessies met ‘n omvattende en persoonlike benadering.
Areas van behandeling:
✅ Funksionele Medisyne – ‘n unieke Fokus op die oorsake van jou gesondheidsprobleme,nie net simptoom behandeling nie.
Behandelings sluit in:
• Hormoonvervangingsterapie (menopouse/andropouse/perimenopouse)
• Algemene gesondheid
• Gewigsverlies
• Outo-immuuntoestande
• Chroniese moegheid En meer
✅ Sportgeneeskunde – Ideaal vir die aktiewe individue wat beserings wil voorkom, vinniger wil herstel of hul prestasie wil verbeter. Enige persoon met chroniese pyn kan ook baat by behandelings soos proloterapie met kombinasies van dextrose, PRP en Stamselle.
✅ Estetiese Behandelings – Behandelings vir velverbetering, gesigsverjonging en teen-veroudering, vir ‘n vars en gesonde voorkoms. Dit sluit in:
• Vampier-facials
• Botox
• Fillers
• Threads
• Chemical peels
• En meer
✅ Neurologiese Spesiale Behoeftes – Gespesialiseerde behandelings om die lewensgehalte van mense met neurologiese uitdagings te verbeter. Gesinne met Persone wat ‘n beroerte gehad het of gediagnoseer is met Alzheimers, Parkinson’s, serebrale gestremdheid (cerebral palsy), ADD, ADHD en outisme, kan almal hierby baat.
✅ Geestesgesondheid
Dr. Wian behandel persone met PTSV (PTSD) deur Ketamien-IV-behandelings, sowel as die Stellate Ganglion Block-prosedure.
Dr. Wian behandel die wortel van jou uitdaging en nie net die simptoom self nie. Ervaar persoonlike sorg wat jou gesondheid op die lang termyn ondersteun!
Maak vroegtydig jou afspraak via Whatsapp 0840934448 en ervaar ‘n nuwe benadering tot welstand.
http://www.thegooddoctor.co.za