14/01/2026
Môregloed, Pretoria - aangrensend aan Waverley.
26 Jaar van Joga wat geskik is vir elke individu.
Ons pas joga aan rondom jou.
Jou liggaam, beserings, doelwitte & anatomie.
Wil jy net 'n nommer wees of deel word vd Move-familie?
Bespreek nou jou eerste gratis bekendstellingssessie.
Oggend, laat-oggend, laat middag of aand opsies.
Kontak Ina nou op 082-415-0957.