Lizbé Swanepoel Speech and Language Therapy

Lizbé Swanepoel Speech and Language Therapy Early intervention
Education
Parent guidance

Internasionale Hardopleesdag 📚👏 5 Februarie
05/02/2025

Internasionale Hardopleesdag 📚👏 5 Februarie

Hakkel en wanneer om professionele hulp te kry 👇 🗣️ Michelle McDonald - Speech-Language Therapists
01/02/2024

Hakkel en wanneer om professionele hulp te kry 👇 🗣️ Michelle McDonald - Speech-Language Therapists

Taalkontrolelysie Graad R 👇
01/08/2023

Taalkontrolelysie Graad R 👇

Ouers vra my gereeld:
"Moet ek bekommerd wees?"

Elke kind ontwikkel mos teen sy eie tempo?

My kind is nog net nie gewoond aan die skoolomgewing nie en hou eintlik meer van speel as stilsit.

Al hierdie is baie geldige vrae en opmerkings. Vyf- en sesjariges in Graad R moet baie speel om seker te maak hulle groot- en fynspiere ontwikkel. En kinders leer en ontdek deur te speel.

Maar soms mis ouers die punt as dit by speel kom. Ons moet die regte speelomgewing vir ons kinders skep SODAT hulle kan leer en ontwikkel. En daarmee bedoel ek nie duur, opvoedkundige speelgoed nie, maar kinders moet gedurig uitgedaag word om nuwe dinge te leer. Die regte speelomgewing help om verbeelding EN taal te ontwikkel.

Die tweede BAIE belangrike bousteen wat teen die einde van Graad R in plek moet wees vir lees, is jou kind se taalontwikkeling. Om te kan lees en te verstaan wat 'n kind lees, moet daardie gedeelte van sy brein wat taal en woordeskat stoor baie goed ontwikkel wees.

Taal gaan oor baie meer as woordeskat. Kan jou kind homself goed uitdruk (ook as hy met vreemdelinge moet praat?). Maak sy sinne sin? Verstaan hy as jy vir hom twee of drie opdragte gee bv. "As jy klaar jou h**p gebêre het, gaan gee asb. die hond kos." En weet jou kind hoe om taal op verskillende maniere te gebruik bv. hoe om vrae te vra, grappies te vertel of 'n storie oor te vertel?

Die taalkontrolelysie in my e-boek Reg vir Lees, help ouers om seker te maak hulle kind se taal gaan goed genoeg ontwikkel wees om die uitdaging van lees in Graad 1 baas te raak. Kan jy Ja antwoord op al hierdie vrae? Indien nie, gesels gerus met jou kind se onderwyseres of stuur vir my 'n e-pos na info@linkll.co.za vir meer inligting oor hoe om taal tuis te ontwikkel.


Lets talk communication opportunities 👇🗣️ Wee Talkers
02/07/2023

Lets talk communication opportunities 👇
🗣️ Wee Talkers

Yes, yes and yes!When we awaken the senses, we ignite the mind 🤩🗣️Jessie Ginsburg, Sensory SLP
25/06/2023

Yes, yes and yes!
When we awaken the senses, we ignite the mind 🤩
🗣️Jessie Ginsburg, Sensory SLP

Hierdie beertjie bied soveel taalverryking in Afrikaans en Engels! Definitief n belegging vir enige kleuter 🎤🧸
22/05/2023

Hierdie beertjie bied soveel taalverryking in Afrikaans en Engels! Definitief n belegging vir enige kleuter 🎤🧸

🧸 Die beste este opvoedkundige maatjie! Die beste este geskenkie vir 'n verjaarsdag of ooievaarstee. Regtig die beste este belegging wat jy kan maak!

🧸 Bestel JOUNE vandag by www.lingi.co.za.
🧸 Maklike betaalopsies op ons webblad: EFT, Payfast of PayJustNow (3 paaiemente rentevrye betaalopsie).
🧸Monique, Ava, Aiden, Johan, Ouma se liefie, maatjie ... ons kan lang en kort name borduur! En dis GRATIS!

Wil jy meer weet? Whatsapp ons gerus by 079 668 2101.
Lingi-liefde Bertha en Tanya.

Ontwikkelings mylpale vir al die 3️⃣ jariges 👇🗣️Dr Maretha Combrink Paediatrician
21/05/2023

Ontwikkelings mylpale vir al die 3️⃣ jariges 👇
🗣️Dr Maretha Combrink Paediatrician

Address

Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lizbé Swanepoel Speech and Language Therapy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share