Doringbome Aftreeoord / Retirement Village

Doringbome Aftreeoord / Retirement Village Ons bied 'n volledige gespesialiseerde sorg eenheid en huis aan bejaardes in 'n veilige omgewing, waar elke bejaarde tuis, gemaklik en na gekyk sal voel.

Ons geriewe is ekslusief en word met 'n sagte hand gemonitor en bestuur deur Mnr Sollie Potgieter.

Behind every recovery, every comfort, and every moment of hope, there is a nurse making a difference. Happy Nurses Day t...
12/05/2026

Behind every recovery, every comfort, and every moment of hope, there is a nurse making a difference. Happy Nurses Day to the heroes in scrubs. 🩶🤍🩵

’n Moederhart bly altyd vol liefde,geen ouderdom kan dit ooit vervaag.Tyd mag kom en jare mag stapel,maar haar omgee bly...
10/05/2026

’n Moederhart bly altyd vol liefde,
geen ouderdom kan dit ooit vervaag.
Tyd mag kom en jare mag stapel,
maar haar omgee bly elke dag.
Liefde en sorg, haar sagte krag,
hartstog en geduld so rein,
in elke daad, in elke oomblik,
wys sy wat dit is om ’n ma te wees.
Met sagte hande, warm en seker,
hou sy haar kinders styf vas,
vir altyd dra sy hul in haar hart—
’n band wat geen tyd ooit kan losmaak.
Gesëende Moedersdag vir al ons Moeders by Doringbome
Liefde 🤍🩶
Doringbome Span

Vandag vier ons die ongelooflike mense wat met liefde, geduld en toewyding na ons kosbare geliefdes omsien. 🩵🩷Ons frailc...
01/05/2026

Vandag vier ons die ongelooflike mense wat met liefde, geduld en toewyding na ons kosbare geliefdes omsien. 🩵🩷

Ons frailcare-span is meer as net versorgers – hulle is harte wat omgee, hande wat help, en glimlagte wat hoop bring elke dag.

Dankie vir julle harde werk, deernis en onwrikbare toewyding. Julle maak ’n verskil wat nie in woorde gemeet kan word nie.

Gelukkige Werkersdag!

🫂Gelukkige Werkersdag aan al ons personeel by Doringbome. Vandag eer ons elkeen se harde werk, toewyding en bydrae. Mag ...
01/05/2026

🫂Gelukkige Werkersdag aan al ons personeel by Doringbome. Vandag eer ons elkeen se harde werk, toewyding en bydrae. Mag hierdie dag gevul wees met rus, dankbaarheid en waardering vir alles wat julle beteken het en steeds beteken.🙏🏼

🏘️Jou vertroude tuise vir deernisvolle sorg 🧶Kontak ons vandag om 'n afspraak te maak. 📞Karien Wessels : 078 521 5611   ...
23/04/2026

🏘️Jou vertroude tuise vir deernisvolle sorg 🧶
Kontak ons vandag om 'n afspraak te maak.
📞Karien Wessels : 078 521 5611

Die Doringbome span beplan weekliks en maandelikse aktiwiteite vir al hulle inwoners.  Weekliks kry die Verswakte- en By...
17/04/2026

Die Doringbome span beplan weekliks en maandelikse aktiwiteite vir al hulle inwoners. Weekliks kry die Verswakte- en Bystandsorg inwoners stimulerende oefeninge en aktiviteite om te doen. Die Woonstelle word maandeliks betrek vir deelname. 🪗🎨🪇

Saam kuier is 'n behoefte en 'n voorreg om aan te bied by Doringbome. 🫂

Mag hierdie Paasfees vir jou en jou geliefdes gevul wees met liefde, vrede en vreugde. Mag julle saam kosbare oomblikke ...
03/04/2026

Mag hierdie Paasfees vir jou en jou geliefdes gevul wees met liefde, vrede en vreugde. Mag julle saam kosbare oomblikke deel, nader aan mekaar groei en nuwe hoop vind in hierdie spesiale tyd. Ons wens julle alles wat mooi is toe – geluk, gesondheid en baie seëninge. Geseënde Paasfees 🐣💛

🏘️Ontdek gemaklike en sorgvrye leefstyl in ons pragtige selfsorg woonstelle, geleë in ’n veilige en rustige aftreeoord. ...
02/04/2026

🏘️Ontdek gemaklike en sorgvrye leefstyl in ons pragtige selfsorg woonstelle, geleë in ’n veilige en rustige aftreeoord.
🪻Hierdie ruim en netjiese eenhede is perfek ontwerp vir onafhanklike seniors wat hul vryheid wil geniet, maar steeds die gerusstelling van ’n ondersteunende gemeenskap verlang. 🪴

📱Kontak vandag vir Karien op 078 521 5611 om 'n afspraak te maak.

✔️ONS HET PRAGTIGE WOONSTELLE DADELIK BESKIKBAAR! ✔️Goeie nuus by Doringbome is dat die installasie van die tweede hysba...
19/03/2026

✔️ONS HET PRAGTIGE WOONSTELLE DADELIK BESKIKBAAR!
✔️Goeie nuus by Doringbome is dat die installasie van die tweede hysbak begin het.

☎️Kontak vandag vir Karien op 078 521 5611 om 'n afspraak te maak.

🧶Ons hekel klub het begin.Elke Maandag 15h00 tot 16h00🧶Skenkings welkom: Charity double knit.Nr 4 hekel naalde.Nr 4 brei...
12/03/2026

🧶Ons hekel klub het begin.
Elke Maandag 15h00 tot 16h00🧶
Skenkings welkom:
Charity double knit.
Nr 4 hekel naalde.
Nr 4 brei naalde.
Skertjies en ALLE OORTOLIGE WOL.

📞Karien Wessels : 078 521 5611

Ons het 'n selfsorg grond vloer eenheid beskikbaar vanaf 1 April 2026. Kontak ons vandag om 'n afspraak te maak. 📞Karien...
05/03/2026

Ons het 'n selfsorg grond vloer eenheid beskikbaar vanaf 1 April 2026.
Kontak ons vandag om 'n afspraak te maak.
📞Karien Wessels : 078 521 5611

Address

555 15th Avenue, Rietfontein
Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doringbome Aftreeoord / Retirement Village posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Doringbome Aftreeoord / Retirement Village:

Share