07/04/2026
📢Skool begin... en die werklikheid skop in❗️
🔴Die tweede kwartaal het aangebreek en saam met dit kom die realiteit en uitdagings van die akademiese jaar al hoe duideliker na vore.
🔴Die opgewondenheid van ’n nuwe begin het effens bedaar en baie leerders begin nou die druk van skoolwerk, toetse en verwagtinge ervaar.
🔴Vir baie mammas bring dit onsekerheid en selfs bekommernis -vrae oor hul kind se vordering, konsentrasie en selfvertroue begin stilweg opbou. Dis juis in hierdie seisoen waar ondersteuning so nodig raak.
Met die Reboot Tech-Balance & Wellness Institute 🦅 span se jaarlange StudieStorie Klub LeerAvontuur fokus ons nie net op akademiese prestasie nie, maar op die kind as geheel, deur: ✅praktiese studievaardighede,
✅begrip van elke leerder se leervoorkeur en -roetine,
✅asook die bou van emosionele welstand.
Wat hierdie StudieStorie-jaar besonders maak, is die genade om saam met mammas te stap wat hulself in dieselfde bootjie bevind - ’n ruimte waar stories gedeel word, laste ligter voel en hoop weer posvat.
👉Jy hoef nie hierdie pad alleen te stap nie; hier groei ons saam, dra ons mekaar en help ons kinders om weer met moed en selfvertroue vorentoe te beweeg🌱
Kontak Hui-mari Meyer vir meer inligting 📱083 397 6694
🌐www.rebootinstitute.co.za
📧info@rebootinstitute.co.za