29/11/2025
Maak gereed vir 2026 !
π©΅β€οΈπ©΅β€οΈπ©΅β€οΈπ©΅β€οΈπ©΅.
Die klassies fokus op al die vaardighede wat jy nodig het vir 2026 se skooljaar. Ons bied die klassies aan op Ε speelse wyse, so elke lessie is stampvol pret en leer geleenthede.
Skakel ons of stuur Ε WhatsApp na 072 653 2697 om jou plekkie te bespreek en vir inligting rondom klastye en beskikbaarheid.