
Gesinspraktyk
- Home
- South Africa
- Pretoria
- Gesinspraktyk
Welkom by die Gesinspraktyk.🩺
Ons bied ‘n reeks dienste vir die hele familie en virseker gelukkige pasiënte!🧑🧑🧒🧒
Address
Dr Van Der Merwe Weg 198B
Pretoria
0182
Opening Hours
Monday | 07:30 - 17:00 |
Tuesday | 07:30 - 17:00 |
Wednesday | 07:30 - 17:00 |
Thursday | 07:30 - 17:00 |
Friday | 07:30 - 16:00 |
Saturday | 08:00 - 12:00 |
Website
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Gesinspraktyk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Contact The Practice
Send a message to Gesinspraktyk:
Category
‘n Dokterspraktyk vir die hele gesin!
Gesinspraktyk is 'n mediese praktyk bestaande uit algemene praktisyns.
Ons is 'n dokterspraktyk vir die hele gesin. Hier sal u vir Dr Sarita Louw, Dr Anneri de Bruyn en Dr Inge-Mari van As ontmoet. Ons bied n diversiteit van gesondheidsorg vir die hele gesin. Ekstra dienste sluit in:
☆Travel Medicine ☆Kroniese Diabetiese Kliniek ☆Vroulike ondersoeke soos papsmeer
Ons het nog vele ander dienste. Hou asseblief ons Facebook blad dop vir inligting, dienste wat ons aanbied, statistieke oor virusse en nog baie meer!