Esthetiek - by Sandra de Beer

Esthetiek - by Sandra de Beer Somatoloog met 13jaar + ondervinding in die industrie. SAAHSP | CIDESCO | ITEC

🇿🇦Trots Afrikaans
(1)

23/04/2026
22/04/2026

Meer oor en hoe dit die voorkoms van pigmentasie kan help verbeter ✨

✔️ Nie-intensief
✔️ Min tot geen hersteltyd
✔️ Geskik vir verskeie veltoestande

📩 Bespreek jou afspraak of stuur ’n e-pos na: sandra@sdbesthetiek.com

21/04/2026

Sukkel jy met jou vel, maar jy bly nie naby ’n salon nie? 🤍

Ek bied nou aanlyn vel konsultasies aan met persoonlike Isa Carstens Aesthetics aanbevelings – alles van die gemak van jou huis af.

Stuur ’n e-pos na: sandra@sdbesthetiek.com

Kom ons werk saam aan jou beste vel !

16/04/2026

Skin PreparationEffective cleansing solutions focussed on pH balance to protect the skin’s barrier leaving it hydrated.Shop NowAntiOxRestore and defend a reactive skin with antioxidants. Combat free-radical damage and fight ageing with gentle yet effective actives. Shop NowActive PeptidePower-pack...

Nuwe stel   en   om jou natuurlike skoonheid te   — nie te verander nie!Jy sal sien die wenkbroue lyk donkerder en meer ...
01/04/2026

Nuwe stel en om jou natuurlike skoonheid te — nie te verander nie!

Jy sal sien die wenkbroue lyk donkerder en meer gedefinieerd direk na die behandeling. Dit is heeltemal normaal. Die kleur sal met genesing ongeveer 40–60% sagter word, en ’n meer natuurlike, sagte afwerking gee.

Die lippe kan ook effens geswel en helderder lyk direk na die behandeling. Dit is deel van die normale genesingsproses. Soos dit genees, sal die kleur sagter en meer natuurlik vertoon.

✔️ Mooi en versorgde voorkoms elke dag

📧 sandra@sdbesthetiek.com
🌐 www.sdbesthetiek.com

2x   Gesig en Nek vir R1300www.sdbesthetiek.com
30/03/2026

2x Gesig en Nek vir R1300

www.sdbesthetiek.com

Check out Esthetiek by Sandra de Beer’s video.

Gevorderde velresultate, toegedraai in suiwer ontspanning.   behandelings nou beskikbaar by Esthetiek.www.sdbesthetiek.c...
27/03/2026

Gevorderde velresultate, toegedraai in suiwer ontspanning.
behandelings nou beskikbaar by Esthetiek.

www.sdbesthetiek.com

26/03/2026

Some rituals simply feel right.

That quiet moment in front of the mirror where calm intention and a well‑formulated product come together, supporting healthy, balanced skin with consistency and care.

We love seeing the products that become part of your daily rhythm. Whether it’s a mist, moisturiser or serum, your routine is your space to pause, breathe and reconnect with what your skin needs.

Your Journey to a Balanced Skin.

Hierdie pragtige kliënt het gekom omdat sy ‘n   wou hê oor ou  .Ons het die ou brows sagkens oorgewerk met   en ‘n nuwe ...
26/03/2026

Hierdie pragtige kliënt het gekom omdat sy ‘n wou hê oor ou .

Ons het die ou brows sagkens oorgewerk met en ‘n nuwe vorm geskep wat beter by haar gesig pas.

Die wenkbroue sal in die eerste paar dae donkerder vertoon, die geneesde resultaat is 30-40% ligter.

D**k jy ook aan ‘n cover up?
www.sdbesthetiek.com

📍 Sinoville, Pretoria

  wat stadig opgebou het oor jare…Na net 1   behandeling kan jy reeds sien hoe die pigmentasie begin ligter word.Hierdie...
25/03/2026

wat stadig opgebou het oor jare…

Na net 1 behandeling kan jy reeds sien hoe die pigmentasie begin ligter word.

Hierdie kliënt het daarna ’n opvolgbehandeling gedoen om die oorblywende pigmentasie verder te behandel — daardie resultate kom nog…

Onthou:
Pigmentasie behandeling is ’n proses, maar elke sessie bring jou nader aan jou resultaat.

Wil jy ook jou pigmentasie behandel?

IPL Skin Rejuvenation Gesig R820
www.sdbesthetiek.com

 Natuurlik waar dit saak maak. Gedefinieerd waar dit tel.Met Hybrid Brows kies ons nie tussen   of    nie — ons kombinee...
19/03/2026


Natuurlik waar dit saak maak. Gedefinieerd waar dit tel.

Met Hybrid Brows kies ons nie tussen of nie — ons kombineer dit.

• Microblading voor vir ’n realistiese voorkoms
• Sagte skakering vir digtheid en definisie

Die resultaat is ’n pragtig gebalanseerde wenkbrou wat natuurlik lyk, maar steeds daardie “klaar gedoen” gevoel gee.

📧 sandra@sdbesthetiek.com
🌐 www.sdbesthetiek.com

Address

537 S H Pellissier Avenue, Sinoville
Pretoria
0129

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 05:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00

Telephone

+27837815637

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Esthetiek - by Sandra de Beer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share