17/04/2026
Onthou van ons "hearing aid express lab". Geen afspraak nodig! Hier kan ons jou help as:
👂 Jy tegniese probleme met jou gehoorapparate ervaar.
👂 Die apparate gestuur moet word vir 'n herstel/ jaarlikse diens.
👂 Jy sukkel met jou gehoorapparaat en selfoon koppeling.
👂Jy probleme met jou gehoorapparaat se selfoon toepassing ervaar.
👂 Jy algemene vrae het oor die versorging en/ of hantering van die apparate.
Besoek ons "express lab" Maandae tot Donderdae 09:00 - 16:30 en Vrydae 08:00 - 13:00. of skakel ons by 012 567 0157.
Remember our “hearing aid express lab.” No appointment needed! Here we can help you if:
👂 You are experiencing technical problems with your hearing aids.
👂 The devices need to be sent in for repair or annual servicing.
👂 You are struggling with connecting your hearing aid to your phone.
👂 You are having problems with your hearing aid’s mobile app.
👂 You have general questions about the care and/or handling of the devices.
Visit our “express lab” Monday to Thursday 09:00 – 16:30 and Fridays 08:00 – 13:00, or call us at 012 567 0157.