Prieska Mediese Sentrum

Prieska Mediese Sentrum Die Prieska Mediese Sentrum met Dr. Steffan Gideon Raubenheimer (GP) as Algemene Praktisyn.

06/05/2025
12/12/2024

Prieska Mediese Sentrum wens u elkeen n baie geseende Kersfees πŸŽ„en n voorspoedige 2025 πŸŽ‰toe! Geniet hierdie tyd saam met u geliefdes. Let asb daarop dat ons die 24ste asook die 31ste Des net van 8 tot 1 uur oop sal wees. Ons dokter/locum dokter sal vir noodgevalle op ons noodnommer beskikbaar wees na ure. Dankie vir u ondersteuning gedurende 2024πŸ₯

29/11/2024

Goeie more. Van 6 Januarie 2025 sal daar twee dokters by Prieska Mediese Sentrum wees. Dr Steffan Raubenheimer asook dr Esmari Koch. Ons streef daarna om goeie gesondheidsorg vir 365 dae van die jaar te bied. Maak gerus van ons dienste gebruik. πŸ₯

Goeie more. Prieska Mediese Sentrum ondervind tydelik probleme met ons telefone. Tot tyd en wyl ons dit kan uitsorteer, ...
21/10/2024

Goeie more. Prieska Mediese Sentrum ondervind tydelik probleme met ons telefone. Tot tyd en wyl ons dit kan uitsorteer, skakel my gerus op my sel 0720230774 om n afspraak te maak. Die noodnommer is wel beskikbaar vir noodgevalle. Jammer vir die ongerief. Anne-Rita

07/10/2024
09/07/2024

Skakel Eyecathers Prieska by 074 853 4723 vir n afspraak

Address

3889 Loots Boulevard
Prieska
8940

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27814644633

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Prieska Mediese Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Prieska Mediese Sentrum:

Share

Category