Huis Kweekvallei

Huis Kweekvallei Huis Kweekvallei is 'n tehuis vir bejaardes op Prins Albert. ‘n Skoon, veilige en gelukkige huislike omgewing vir elkeen van ons bejaarde inwoners.

Vandag is Internasionale Pizzakoekdag….en daarom kry ons inwoners vanaand ‘n 2-laag pizzakoek….😄
16/04/2026

Vandag is Internasionale Pizzakoekdag….en daarom kry ons inwoners vanaand ‘n 2-laag pizzakoek….😄

11/04/2026

Huis Kweekvallei is gereed vir al die stappers en drawwers!! Dis ‘n pragtige oggend! 😄

Kom stap saam!! 👟🦮👩🏾‍🦽🏃🏼‍♀️🐈🐾🐑🦜☔️As dit reën, en jy is waagmoedig, watter heerlike storie van stap in die mooie Prins Al...
10/04/2026

Kom stap saam!! 👟🦮👩🏾‍🦽🏃🏼‍♀️🐈🐾🐑🦜☔️
As dit reën, en jy is waagmoedig, watter heerlike storie van stap in die mooie Prins Albert Karooreën!! Daar sal warm koffie aan die einde wees….
Meeste gelukkige trekkings ooit!!
En ‘n heerlike saamkuier….😄

Ons hartlike dank aan Powerhour Solar & Electrical, George vir die skenking van verskeie herlaaibare gloeilampe vir Huis...
26/03/2026

Ons hartlike dank aan Powerhour Solar & Electrical, George vir die skenking van verskeie herlaaibare gloeilampe vir Huis Kweekvallei. Ons waardeer julle. Ondersteun hulle gerus!

23/03/2026
Kom geniet ons Pretstap saam ons, 11 April 2026 by Huis Kweekvallei. Daar sal Roosterkoek, Pannekoek, koeldrank en koffi...
21/03/2026

Kom geniet ons Pretstap saam ons, 11 April 2026 by Huis Kweekvallei. Daar sal Roosterkoek, Pannekoek, koeldrank en koffie te koop wees.

Ons harte is werklik swaar en seer om mnr Hansie Köhne te groet, ná sy ewige tuiste. Oom Hansie, soos alombekend, los ba...
18/03/2026

Ons harte is werklik swaar en seer om mnr Hansie Köhne te groet, ná sy ewige tuiste.

Oom Hansie, soos alombekend, los baie diep spore in die dorp, maar ook in Huis Kweekvallei.

Sy dankbaarheid, nederigheid, grappies en sy liefde en respek vir almal sal altyd onthou word. Sy posisie as brigadier oor jare is nooit voorgehou nie.

Selfs in die ekstra moeilike laaste 2+ jaar het hy selde gekla en was hy ‘n toonbeeld van tevredenheid.

Ons gaan hom baie mis! 🥲

Ons d**k spesiaal aan sy geliefdes, veral tannie Marie, Von Zeuner en Marthe-Marie. 🤗

Vandag is “Leer ken die betekenis van jou naam”-dag…..ons het elke inwoner daarmee gehelp…Mag dit tot groot seën van elk...
05/03/2026

Vandag is “Leer ken die betekenis van jou naam”-dag…..ons het elke inwoner daarmee gehelp…

Mag dit tot groot seën van elkeen wees!

Address

Pastorie Street
Prince Albert
6930

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Kweekvallei posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Huis Kweekvallei:

Share