Martin's Funerals Reitz

Martin's Funerals Reitz Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Martin's Funerals Reitz, Funeral service & cemetery, 20 Kalver Street, Reitz.

Compassionate and professional service is of utmost importance - we aim to treat each client uniquely and with superior quality service and attention to detail.

15/04/2026
Have peace of mind knowing your family is covered in case of death. Contact us today to find out what plan best covers y...
09/04/2026

Have peace of mind knowing your family is covered in case of death. Contact us today to find out what plan best covers your needs. We want to give you needed peace of mind.
Martin's Funerals Reitz
Contact info: 083 642 6230
suzelle@martinsfunerals.co.za
www.martinsfunerals.co.za

Hoe om te praat oor die doodDie dood is vir grootmense bietjie makliker om te verstaan en te aanvaar. Vir jongmense of k...
07/04/2026

Hoe om te praat oor die dood
Die dood is vir grootmense bietjie makliker om te verstaan en te aanvaar. Vir jongmense of kinders is die konsep daarvan soms onverstaanbaar of vreesaanjaend. Om daaroor te praat kan die idee daarvan meer aanvaarbaar maak.

Om met jongmense of kinders te praat oor die dood vat bietjie meer sensitiwiteit. Om die woord “dood” te gebruik kan probleme uitskakel. Om te verwys na iemand het gaan slaap of is net weg kan hul verskrik. Hul mag dalk te bang wees om te gaan slaap in die vrees dat hul ook nie weer sal wakker word nie. Hul moet verstaan dat dood nie weggaan nie en dat daardie persoon nie weer daar gaan wees nie. Hul mag ook ‘n paar keer herinner moet word dat dit iets permanent is. As jy hartseer is sê vir hulle hoekom jy hartseer is, dit kan hul ook help om hul gevoelens te wys en te verstaan hoekom hul so voel.

Met sulke gesprekke kom daar gewoonlik vrae. Elke vraag het ‘n goeie en slegte manier om beantwoord te word.

Hoe is die persoon oorlede? Jou kind sal met die vraag sin wil maak oor die dood. Hou die besonderhede min. Verduidelik bv hoekom Oupa dood is soos wat hul sal verstaan. Moet nie dit op jou vlak verduidelik nie, dit gaan net verwarring veroorsaak.

Wat gebeur wanneer jy doodgaan? Die antwoord hang heeltemal van jou geloof af. Jy kan dit mooi vir jou kind verduidelik. Dit kan ook help om hulle aan iets te laat d**k as hul na Oupa verlang? Soos bv as jy ‘n helder sterretjie sien in die aand kan jy aan Oupa d**k
Om met iemand oor die dood te
praat verg ‘n paar riglyne. Indien die persoon krities siek is en met jou wil gesels oor wat voorlê, is die belangrikste om na hul te luister. Laat hul al hul gevoelens deel, dit kan hul gerusstelling gee vir wat kom. Respekteer hul siening en moenie jou opinie afdwing oor wat hul moet voel en doen nie. Moet ook nie bang wees om jou gevoelens te wys nie. Huil saam, lag oor goeie herinneringe en laat hul weet wat se leemte hul gaan los.

Weet dat nie almal alles soos jy gaan hanteer nie en neem almal se gevoelens in ag. Kinders is veral sensitief om sulke groot en ernstige dinge te hanteer. Wat jy ookal sê en doen, hê deernis, empatie en rustigheid.

With loss you are never prepared. Remember to get help if you feel overwhelmed and are struggling. There are many help o...
31/03/2026

With loss you are never prepared. Remember to get help if you feel overwhelmed and are struggling. There are many help options available to make use of.

Address

20 Kalver Street
Reitz

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27836426230

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Martin's Funerals Reitz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Martin's Funerals Reitz:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram