28/07/2023
Skryf vandag in vir 12 weke na “Minder van myself” journey. Maak nie saak waar jy bly nie, ons kan die sessies per Facetime of Whatsapp videocall doen. ‘n Besluit om te verander is nie maklik nie, ons goeie voornemes en besluite van verandering hou gewoonlik net 2 weke.
In hierdie 12 weke, loop ek die pad saam met jou! Ek gee vir jou ‘n dieët wat werk, (wat jou nie ‘n fortuin uit die sak jaag elke maand nie), lekker gesonde resepte,
coaching sessies - sodat jy ‘n kopskuif kan maak, daaglikse motivering en aanmoediging, en raad vir die moeilike vashaak dae! 12 Video sessies met werkstukke, wat jou op ‘n pad van oorwinning gaan sit.
Na 3 maande sal jy behoorlik toegerus wees, om volhoubare verandering in jou lewe te dryf.
Die totale koste van die program is R1500.
Skakel my deur ‘n whatsapp te stuur na 0832369942.