28/02/2022
📱We apologise for the inconvenience caused by the company that is erecting a cellphone tower on the premises of Café Felix.
Unfortunately the practice was not informed of the “how” and “when” of the construction. It was quite a surprise to Dr. Van der Merwe when he arrived at the practice this morning, but at least the “tower” was moved a little bit after an intense “discussion” with the workers.
We can just hope that everything will soon be back to “normal.”
Personally I trust that the company will handle future projects with less arrogance and more consideration for other people’s privacy and property rights.
📱Die praktyk vra om verskoning vir die ongerief wat die maatskappy veroorsaak het in hulle oprigting van ‘n selfoontoring op die perseel van Café Felix.
Ongelukkig is die praktyk nie op hoogte gehou van die “hoe” en “wanneer” van die konstruksie nie. Dit was dus ‘n onaangename verrassing vir Dr. Van der Merwe toe hy vanoggend by die praktyk opgedaag het. Ten minste is die toring effe verskuif na ‘n intense “gesprek” met die werkers.
Ons kan net hoop dat alles spoedig sal terugkeer na “normaal.”
Op ‘n persoonlike noot sou ek graag wou sien dat die maatskappy opkomende projekte met minder arrogansie hanteer. Dit skep ook ‘n uiters swak indruk wanneer iemand se eiendom sonder toestemming betree word en sonder oorweging van privaatheid asook eiendomsregte benader word.