Wonderwerk Eating Plan Cape Town/International

Wonderwerk Eating Plan Cape Town/International Dis n gesonde leefstyl eetplan sonder pille en poeiers. Verloor kg en cm deur gesond te eet. Vir meer inligting email my op rikamuller22@gmail.com

SUMMER BODIES ARE MADE IN WINTER !! Remember it's a choice! Lose 9-12kg in 30 days, no pills, shakes, injections or vigorous exercise. Thank you for your interest, join us today and save thousands on PILLS, SHAKES and UNNECESSARY SLIMMING products. A first time for me to start an eating plan that works so well, it is absolutely fantastic, nothing funny to eat, everything you would buy every day. The eating plan consists of eggs, vegetables, fruits, grilled steak, fish, chicken etc. A chemical reaction takes place in your body and the fat just melts away. I have lost 28 kg and lots of cm and haven’t gain back weight. The results of the members who followed the eating plan is amazing and I want to share this with the whole world. Allow us to be PART of your JOURNEY, you will never feel alone again and DEFINITELY will not regret it, the NEW HEALTHY you. For only a small fee of R200 (Once-off), NO MONTHLY INSTALLMENTS, you will gain access to a motivational platform offering advice from personal experience by myself, agents as well as various other people following the Wonderwerk Eetplan, recipes shared, questions answered, and tips given. Kindly note that although nor I nor my agents are doctors/dieticians; we once were women fighting the same battles. OR PAY R300 (ONCE OFF) and receive the photo-recipe book worth R125. The cost includes: Membership, support network on Facebook and WhatsApp, recipes and tips, daily shopping list and a weight and measure table to keep track of your progress.

Ons eetplan bestaan sedert 2014, was geadverteer as 'n gesonde eetplan, 'n leefwyse wat jy moet volg en JA ek was nie al...
18/02/2020

Ons eetplan bestaan sedert 2014, was geadverteer as 'n gesonde eetplan, 'n leefwyse wat jy moet volg en JA ek was nie altyd so getrou daaraan nie, baie van ons en het weer gewig opgetel... MAAR KYK DIE FANTASTIESE VERRASSING! Heath Chantelle Cockburn volg dit as 'n leefwyse vanaf 2014, 'n rolmodel vir ons almal. Baie baie geluk, jy lyk fantasties en baie dankie dat jy dit met ons almal deel!! So nie-lede, waarvoor wag julle, sluit vandag by ons aan! — with Heath Chantelle Cockburn. Los jou epos vir verdere inligting hoe om aan te sluit by ons suksesvolle gewigsverlies program.

Ek het op 1 Januarie weer ernstig begin met die Wonderwerk Eetplan wat in 2014 gestig is. Ons het tot dusver baie mense ...
25/01/2020

Ek het op 1 Januarie weer ernstig begin met die Wonderwerk Eetplan wat in 2014 gestig is. Ons het tot dusver baie mense se lewens verander en ons is hier vir jou ook! As jy voel niks werk vir jou nie, kan ek jou belowe, sluit by ons aan en sien die verskil binne 7 dae. Kyk my verskil na 2 weke. Los jou epos of stuur epos na rikamuller22@gmail.com

Vir diegene wat glo eiers gee cholestrol!
22/01/2020

Vir diegene wat glo eiers gee cholestrol!

Kyk net wat kan jy alles eet, eerder as ’n sny brood, sjokoladetjie of tjips! Elkeen hiervan bevat soveel of minder kilojoules as ’n sny brood ...

Ek het op 1 Januarie weer ernstig begin met die Wonderwerk Eetplan. In 2014 het ek hierdie groep gestig, die eetplan laa...
17/01/2020

Ek het op 1 Januarie weer ernstig begin met die Wonderwerk Eetplan. In 2014 het ek hierdie groep gestig, die eetplan laat Trademark en baie moeilikheid gehad, baie lede op die groep kan daarvan getuig! Maar ek weet vir 'n feit ek het baie mense se lewens verander! Ek het my gewig gehandhaaf vir ongeveer 3 jaar, die komplimente was fantasties en ek het so goed gevoel en gelyk! 6 broekgroottes kleiner!, Wat gebeur toe? Ek kan dit eerlik nie verklaar nie, is dit stress, 'n verhouding toets, belustigheid, troos soek, ek het elke cm terug gesit! En nou na 2 weke op die eetplan wil ek vir julle iets wys... JY KAN DIT DOEN!

Nog 'n bewys wat jy kan vermag in net 3 weke. Sherryl Rooney Bernieri congratulations on your achievement! WOW this is e...
17/01/2020

Nog 'n bewys wat jy kan vermag in net 3 weke. Sherryl Rooney Bernieri congratulations on your achievement! WOW this is exciting news for everyone that have not yet joined WWE. Leave your email address below and we will send you the info to join! Or send an email to rikamuller22@gmail.com.

Ek gaan Dot Stapelberg se getuienis post, sy het 90kg verloor, dit is ongelooflik wat mens kan vermag! Indien julle bela...
02/08/2019

Ek gaan Dot Stapelberg se getuienis post, sy het 90kg verloor, dit is ongelooflik wat mens kan vermag! Indien julle belangstel om aan te sluit, stuur epos na rikamuller22@gmail.com

4th OF JULY SPECIAL... ONE DAY ONLY!As jy nog nie by ons aangesluit het nie, vandag is jou kans. Betaal NET R200 vir die...
04/07/2019

4th OF JULY SPECIAL... ONE DAY ONLY!
As jy nog nie by ons aangesluit het nie, vandag is jou kans. Betaal NET R200 vir die hele pakket. If you are not a member YET, leave your email address below and SAVE R275 or send an email to rikamuller22@gmail.com.

MAY SPECIAL:As jy nog nie by ons aangesluit het nie, vandag is jou kans. Betaal R300 vir die hele pakket. If you are not...
02/05/2019

MAY SPECIAL:
As jy nog nie by ons aangesluit het nie, vandag is jou kans. Betaal R300 vir die hele pakket. If you are not yet a member, leave your email address below and SAVE R175 or send an email to rikamuller22@gmail.com.

Address

Riversdale

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wonderwerk Eating Plan Cape Town/International posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Wonderwerk Eating Plan Cape Town/International:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram