Goukam Health

Goukam Health Vision
To improve the functional status of users
To enable successful discharge to domiciliary envir

15/08/2018
CWPDie munisipaliteit het aan Goukam 6 CWP werkers toegeken. Hulle werk Maandag tot Donderdag van 8h00 tot 13h00. Hulle ...
07/06/2018

CWP
Die munisipaliteit het aan Goukam 6 CWP werkers toegeken. Hulle werk Maandag tot Donderdag van 8h00 tot 13h00. Hulle ontvang betaling vanaf die CWP Projek self wat n regerings projek is. Die projek is begin om werkloosheid te verminder. Die projek is daargestel om mense te help om geld te verdien terwyl hulle nuwe vaardighede aanleer. By Goukam doen hulle mosaiek en houtwerk. Een van die dames kook konfyt. Jaco en Vicky van Jack’s Paint het aan hulle teëls geskenk waarmee die badkamer vloere gedoen is. Ons wil graag vrywilligers uit die gemeenskap betrek om hulle vaardighede aan die gestremdes oor te dra.

WerkswinkelPersone met gestremdheid kom voor baie uitdagings te staan. Taal is maar een van die vele beperkings. Program...
07/06/2018

Werkswinkel
Persone met gestremdheid kom voor baie uitdagings te staan. Taal is maar een van die vele beperkings.
Programme word aangebied om bogenoemde onder die knie te kry. Die werkswinkel kliente se werk word in die biblioteek uitgestal wat n gevoel van “Ek word aanvaar” bring. Lapverf bring n groot belangstelling onder kliente. Na my mening het dit baie kreatieweteit en selfstandigheid tot gevolg.
Die plaaslike biblioteek het n demostrasie oor die maak van kaartjies gelewer en ons was genooi daarom by te woon. Die mosaiek in die badkamers spreek van baie kreatieweteit.
Die sukses van die werkswinkel kan net toegeskryf word aan ‘n passievolle beheerraad. ‘n Groot dank aan Goukam en APD van al ons kliente.

“ Jou waarde word nie deur jou gebrokenheid bepaal nie, maar deur jou herstel”

Goukam Health APDGoukam Health val onder die sambreel maatskappy WCAPD.                                                 ...
07/06/2018

Goukam Health APD

Goukam Health val onder die sambreel maatskappy WCAPD.
(Western Cape Association for Persons with Disabilities )

Ons is as NPO gerigestreer in September 2011.

Ons het 10 beddens wat gevul word deur pasiente wat of uit die hospitaal ontslaan word, maar die huislike omstandigehede is nog nie aangepas vir die pasiënt nie. Sodoende kan die familie voorbereidings en veranderings vir die pasiente se tuiskoms tref;

of

in Riversdal en omgewing is daar baie pasiente wat deur hul familielede versorge word, 24 uur per dag, met geen hulp. Goukam help die families deur die pasiente te versorg en sodoende die familie n welverdiende ruskaans te gee. Alle pasiente word vir 21 dae versorg.

Ons het ook n woonstel op die perseel. Mark Rodrigues, ‘n quardropleeg is tans in die woonstel woonagtig. Hy is verantwoordelik vir die algemene instandhouding van die sentrum asook die hoenders en die groentetuine. Die eiers en groente word aan die gemeenskap verkoop.

Address

Langstraat 40 Long Street
Riversdale
6670

Telephone

+27829709070

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Goukam Health posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Goukam Health:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram