
20/06/2025
https://maroelamedia.co.za/vermaak/musiek/musiek-kies-my-se-nuweling-chxnelle-oor-sangloopbaan/
“Dis maklik om te sing oor iemand wat brandewyn drink, maar dis iets anders om te sing oor iemand wat jou seergemaak het.” Kom ontmoet die sangeres agter die snit “Nie ʼn las nie”.