21/04/2026
Dit was nou pret! 😄🎧
Jaarlikse gehoorsifting by ons Protie maats bly altyd ’n groot voorreg!
Die vroeë identifisering van spraak-, taal- en gehooruitdagings, kan ons vinnig ingryp en ’n groot verskil maak in ’n leerder se:
✔ Leerprestasie
✔ Selfvertroue
✔ Emosionele welstand
👏 Dankie Laerskool Protearif
📞 Kontak ons gerus vir meer inligting
011954-0856