My Healthy Living Rustenburg

My Healthy Living Rustenburg My healthy living is not a fad diet or a quick fix, it teaches you to make healthy eating and healthy living a lifestyle!

My Healthy Living (MHL) is a weight loss and lifestyle program led by Antonette Grant, a registered dietician in Rustenburg. MHL focuses on balanced nutrition, sustainable exercise, and building a healthy mindset. With over 11 years of experience in weight loss, Antonette helps clients achieve long-term results through simple, gradual changes. MHL offers weekly group sessions for education, motivation, and support, covering topics like portion control, mindful eating, and cravings. Whether referred by a doctor or joining independently, men, women, and even children are welcome. Join MHL today and start your journey to a healthier, more balanced life!

Not losing weight? This one is for you!Kilojoules in perspective. We explain KJ, what it means and how they add up.Visit...
13/04/2026

Not losing weight? This one is for you!
Kilojoules in perspective. We explain KJ, what it means and how they add up.

Visit 👉 https://myhealthyliving.co.za/

Hier’s ietsie GRATIS vir ons hele gemeenskap!Ons verduidelik kos in snye brood —sodat jy maklik kan verstaan:✨ wat jy ee...
12/04/2026

Hier’s ietsie GRATIS vir ons hele gemeenskap!

Ons verduidelik kos in snye brood —
sodat jy maklik kan verstaan:
✨ wat jy eet
✨ hoekom jy gewig optel

Eenvoudig. Prakties.

Sou jy dalk saam met ons wou leer hoe omslimmer keuses te maak? Besoek ons website en kry daar n paar gratis punte om aan te werk en n goeie idee van die tiepe informasie wat jy weekliks sal ontvang wanneer jy n lid word van . Click hier👉https://myhealthyliving.co.za/

Breakfast earned its title as “the most important meal of the day”...In our breakfast newsletter we will look at a few s...
10/04/2026

Breakfast earned its title as “the most important meal of the day”...
In our breakfast newsletter we will look at a few studies and give you updated answers. For example:
🔷When you should eat breakfast
🔷What you should eat
🔷How much you should eat
🔷How to prepare when you have busy mornings
🔷I need inspiration (new recipes)
🔷And KJ values explained

Visit 👉 https://www.myhealthyliving.co.za/

Proteïene is deesdae in die kollig. Balans is egter steeds belangrik en die klem is eedder op plant proteïen as vetterig...
02/04/2026

Proteïene is deesdae in die kollig. Balans is egter steeds belangrik en die klem is eedder op plant proteïen as vetterige dierlike proteïen vir hartgesondheid.

American Heart Association bucks Trump administration line to suggest prioritizing plant-based protein over meat

Werk hierdie Paasfees met ’n plan My Healthy Living is hier om jou van alle kante te ondersteun, met motivering, praatji...
02/04/2026

Werk hierdie Paasfees met ’n plan
My Healthy Living is hier om jou van alle kante te ondersteun, met motivering, praatjies en lekker resepte.

Moenie ingee nie… maar maak steeds iets spesiaal vir die langnaweek ✨
Geniet die kos, die lag en die tyd saam met familie en vriende.

🌿 Bly by jou plan
🌿 Maak gebalanseerde keuses
🌿 En wees trots op jouself💛

www.myhealthyliving.co.za

Guard against Easter bunnies and hot cross buns undermining your weight loss goals!
31/03/2026

Guard against Easter bunnies and hot cross buns undermining your weight loss goals!

Hulle se liefde lê in die kombuis  👉maak dit gesond ❕Hier is ’n voorsmakie van ons nuutste resepte.Meer resepte wag vir ...
31/03/2026

Hulle se liefde lê in die kombuis 👉maak dit gesond ❕
Hier is ’n voorsmakie van ons nuutste resepte.

Meer resepte wag vir jou!
Registreer nou en begin jou gesonde reis: www.myhealthyliving.co.za

Wees nogs teeds die bo bakster en ma of ouma met lekker eetgoedjies. Leer jou mense hoe lekker gesonde kos kan wees. Kry...
28/03/2026

Wees nogs teeds die bo bakster en ma of ouma met lekker eetgoedjies. Leer jou mense hoe lekker gesonde kos kan wees. Kry al jou nuwe idees en resepte aanlyn. 💛
👉www.myhealthyliving.co.za

Onthou om asseblief ons post te deel 🙌

21/03/2026

Kom leer saam wat in kos weggesteek word en hoe jy beter besluite kan neem. Volg ons Facebook blad en kry hier meer inligting.

Sukkel jy met hoë bloeddruk? Lees die volgende wenke
20/03/2026

Sukkel jy met hoë bloeddruk? Lees die volgende wenke

Address

Bergbos Street
Rustenburg
0299

Opening Hours

09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when My Healthy Living Rustenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to My Healthy Living Rustenburg:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram