Wigwam Estate

Wigwam Estate At Wigwam Estate for senior living, our highest commitment is to the individual. We combine specialised care with warmth and a luxurious environment.
(2)

15/02/2018

Wigwam Valentyns dag. Potjie kos en roomys net die regte kombinasie vir 'n bederf. Almal het heerlik onder die bome gekuier met vele laggies en gesels.๐Ÿ’™๐Ÿ’š๐Ÿ’›โค

12/02/2018

Ons Wigwam mensies se groot bederf by Buffelspoort. Ek hoor net. "Kom ons doen dit weer". Dankie Mev Rustenburg, Chantel Krause en ons liefste Jakkie Goosen vir al jul harde werk. Waardeer.

12/02/2018
09/02/2018

'n Heerlike wegbreek vir ons dames. Baie opgewonde. Brille, pille en bikinis gepak. Buffelspoort hier kom Wigwam ๐Ÿ™ˆ๐Ÿ™‰๐Ÿ™Š

08/02/2018

Waar Kevin Leo is, daar is laggies, drukkies en hope geskenkies. Wat 'n fees. Dankie!!!!

07/02/2018

Kevin Leo was hier. Saal volgepak. Almal dit eens, dit was fantasties. Whoop whoop!! ๐Ÿ˜˜๐Ÿค—๐Ÿ˜

07/02/2018

Kevin Leo by Wigwam, wat 'n onvergeetlike oomblik. Om sy talent so te deel met ons ouer persone is 'n riem onder die hart. Hy het menige dame se hart 'n hupstootjie gegee met sy prag sang.

03/02/2018

Alzheimer/Dementia patients needs a sense of purpose. Using a baby/doll creates a feeling of caring and Love. Everybody meet Linda, the name her new "mommy" chose for her.

03/02/2018

'n Omelet voor en na Worcester sous ๐Ÿ™ˆ. Life at Wigwam.

01/02/2018

Die Wigwam Alzheimer/Dementia versorgings huis het 'n warm huislike atmosfeer. Ons tema vir die maand is liefde. Die versorgers staan gereed om ons inwoners by te staan en te help vir die dag wat voorlรช. โค๐Ÿ’–๐Ÿ’ž๐Ÿ’œ๐Ÿ’›๐Ÿ’š๐Ÿ’™

01/02/2018

Hierdie klomp dames het gisteraand saam kos gemaak, geรซet, gekuier en gelag. Menue klink voortreflik, met spinasie gepluk uit ons groentetuin. Dis die lewe op Wigwam. Ons maak weer so.

01/02/2018

Kevin Leo ons is reg vir jou optrede 6 Febr in ons pragtige Wigwam konferensie saal. Die stoele wag nog net vir die boudjies. Ons so opgewonde๐Ÿ˜

01/02/2018

Ons vroegoggend stappie op Wigwam Estate. En 'n trekker altyd 'n groot trekpleister vir 'n boer. So met die stap 'n groet en 'n geselsie met ander inwoners. En dan natuurlik die prag tuine en natuur na die heerlike reรซn. Aaah lekker!!

31/01/2018
Teepa Snow Discusses the Ten Early Signs of Dementia

Alzheimer/Dementia disease. Anyone who are experiencing these symptoms with family and friends, need to watch this video. We need to create awareness. If you need help/information please contact Wigwam Retirement Estate. You are not alone in this.

Dementia Care and Training Specialist Teepa Snow joins Senior Helpers to help you recognize and understand the ten early signs of dementia.

29/01/2018

Kevin Leo by Wigwam aftree oord. Ons ouer persone is baie welkom om hierdie wonderlike geleentheid by te woon. 6 Febr @ 13h00. Bespreek jou plekkie vandag nog.

24/01/2018

Ilze

Die Begrafnis van ons Geliefde Hans( Kanarie) Oosthuizen Man, Pa,Oupa en Oupagroot sal plaasvind Maandag die 29ste Januarie om 11:00 vanuit die NG Kerk Thabazimbi.

18/01/2018

Ietsie vir die lag spiere. Geniet ๐Ÿ˜

06/01/2018

'n Paar dapper manne het Vrydag die staproete geneem op na Magalies bergreeks by Wigwam aftree oord. Dankie vir die pragfotos. Wat 'n absolute voorreg om hier te kan bly en werk.

03/01/2018

Lets show some love. Kinders bring altyd 'n laggie en 'n drukkie, dit maak als reg.

02/01/2018

Marina vandag het ons jou gegroet. Rus sag sussa.

01/01/2018

Wigwam familie mag 2018 vir almal vol vreugde en liefde wees. Mag ons elke geleentheid aangryp in sy volheid en al die eer aan die Heer gee vir Sy genade.

25/12/2017

Aan ons Wigwam familie.

14/12/2017

Hoe "vang" mens mooi vas. Kyk beter as fotos. Vanaf Wigwam frailcare se stoep. Tennis- en rolbalbaan.

13/12/2017

Ons verpleegspan!!!

13/12/2017

Ons inwoners en gaste by Wigwam aftree oord se eerste Kersfunksie. Almal het pragtig gelyk en heerlik gesmul aan die boerekos.

13/12/2017

Ds Susan Booth het 'n prag boodskap gebring en ons bederf met koekies. Chris van Tarentaal teater het ons bekoor met sy prag stem. Mnr Chris Cilliers het sertifikate uitgereik aan ons Person Carers. So trots op hulle.

13/12/2017

Wigwam kersete vir ons inwoners. Saal mooi getooi sodat almal welkom en spesiaal kon voel. Dankie Ekosto ons bemarkingspan vir jul hulp en ondersteuning. Die saal was pragtig.

02/12/2017

Gesondheid en geluk in orde vir die dag. Tannie Rhoda 94 jr jonk "and still going strong". Baie geluk my Tannie. Die Heer se genade en liefde is so sigbaar in Tannie. Mag Tannie sommer nog laaaaank by ons bly.

02/12/2017

Wigwam aftree oord se tennisbaan is op sy laaste voor jul kan begin b***e slaan. Hier kom dalk net 'n uitdaging. Rolbalbaan ook in wording en ons jukskei baan is gereed vir aksie. Kinders kan heerlik by ouma en oupa kom kuier met talle buitelig aktiwiteite. Nie meer sit en tone tel. ๐Ÿ˜€

18/11/2017

The 3rd day of Launch and already 50% Sold out. ONLY 16 units left.

14/11/2017

'n Motorfietsie kan ook dans in die voorportaal van Wigwam hotel.

14/11/2017

Hehe die voetjies wil net skoffel.

14/11/2017

Kersversieringdag!!!! En ons maak 'n geleentheid daarvan propvol pret. Ons kuier soos ou vriende doen. Wigwam tyd is familie tyd.

10/11/2017

Vandag is "chill" Vrydag. Ons doen hare, naels, lees boek, lรช bietjie, sommer net lui wees. Ag lekker is die lewe.

09/11/2017

Wigwam Estate het 'n dankbare hart vandag. Ons wil almal bedank vir jul hulp met ons veldbrand gister. Die boeregemeenskap, sakelui om Wigwam, besighede wat geskakel het en hulp aangebied het, ons eie personeel en bestuur met jul omgee harte. Dankie dankie. Die liewe Heer was en is so goed vir ons, en ons jubel en juig oor ons pragtige plekkie wat ons begroet het vandag met sy unieke prag.

07/11/2017

Ons person carers bak beskuit en die inwoners "motiveer". Lekker is die lewe!!

07/11/2017

Ons honde kinders word gewas en geskeer op Wigwam. So paar before en after fototjies. Mooi mooi

Address

Modderfontein District, Rustenburg, North West Province 299
Rustenburg
0299

Telephone

071 389 4655

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wigwam Estate posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Wigwam Estate:

Videos

Share

Nearby clinics