
21/01/2024
Uitstekende resensie! Baie geluk Hestelle!
In haar skokkende topverkoperboek ‘Outopsie’ vertel die forensiese patoloog dr. Hestelle van Staden nie net ’n klomp boeiende stories nie. Sy weet ook hóé om dit te vertel – met deernis, skryf Stefaans Coetzee.