17/03/2026
Ons span is hier vir jou!
By ons praktyk glo ons dat elke pasiënt uniek is, en daarom fokus ons op persoonlike sorg, ondersteuning en leiding wat by jóú behoeftes pas 🫂
Of dit nou ’n algemene ondersoek of deurlopende gesondheidsorg is, stap ons die pad saam met jou 🩺
Moenie jou gesondheid uitstel nie! Bespreek jou afspraak en gee jouself die sorg wat jy verdien 💊
📞 Spreekkamers: 016 971 2049
📨 Afsprake (Slegs WhatsApp): 079 756 0410
📍 Adres: 2 Van Staden Straat, Vaalpark, Sasolburg