02/06/2026
Our pleasure, Lumies! It was a privilege to be part of such a special day. We are proud to support initiatives that make a difference in the lives of children and our community.
Contact us: 016 976 1904.
Find us at: Shop 28, Sasolburg Square, John Vorster Avenue.
Riverside – your friendly family pharmacy.
🌟 'n Opregte Dankie aan Riverside Apteek! 🌟
Ons wil graag baie dankie aan Riverside Apteek sê vir hul ondersteuning tydens ons Mini-dag op 30 Mei 2026.
Baie dankie vir die beskikbaarstelling van hulle gazibo's en die gebottelde water wat julle aan ons geskenk het. 💙💚
Gemeenskapsvennote soos julle maak 'n groot verskil en help ons om besondere herinneringe vir ons kinders te skep.
Dankie dat julle in Lumies glo en saam met ons 'n verskil maak!