
03/09/2025
Op hierdie Sekretaressedag wil ek jou eer Bella. Jy het die afgelope tyd deur baie moeilike tye gegaan, en tog staan jy elke dag op, doen jou werk met soveel toewyding en gee altyd jou beste. Jy is altyd daar, nooit verskonings nie, niks is ooit te veel vir jou nie.. Jou harde werk en opregte moeite gaan nie ongesiens verby nie β ek sien dit, ons sien dit!!! En waardeer dit met als binne ons.
Ek is ongelooflik lief vir jou. Mag jy vandag onthou hoe kosbaar jy is, nie net vir wat jy doen nie, maar vir wie jy Γs. πβ€οΈ