03/10/2021
Dit is met gemengde gevoelens dat ek deel dat ek nie meer vir julle kos gaan maak nie.
Ek het 'n wonderlike werksgeleentheid gekry en wil dit graag 'n kans gee. Dit kan 'n begin wees van 'n baie opwindende toekoms en ek kan uiteindelik die kennis wat ek gekry het met my graad gebruik.
Baie dankie vir almal wat my ondersteun het.