PhytoHealth Therapeutics

PhytoHealth Therapeutics We all know the power of herbal plants-it has been used for centuries cureing all kinds of ailments.My strive is to provide 100% pure products,no cheating!

01/11/2019

Aan al my lede en kliente. Ek het perongeluk die boodskap verloor waarin iemand navraag doen oor hoe om die pilletjies in die hande te kry. Ek kan dit vir jou courier tot by jou deur teen R100 ekstra. Andersins kan jy dit by die skougronde by my kom optel by Ornamental Concrete. Ek moet net eers n vooraf order he waarvandaan verpanking so dag of twee neem. Ons verkies om die produkte so vars moontlik aan julle te voorsien!
Jys ook welkom om n boodskap te stuur na my nommer: 071 4788 418
Groette
Yolandi

https://pin.it/ikcwaohklj4drf
10/10/2019

https://pin.it/ikcwaohklj4drf

Gotu kola (Centella asiatica, Apiaceae) has been a legendary herb in India and China for over two thousand years, where it’s considered to be one of the best herbs for promoting clarity, focus, and a peaceful, calm nature.

10/10/2019
https://youtu.be/1X0Im8w2cwE
10/10/2019

https://youtu.be/1X0Im8w2cwE

The Herb That Stops Diabetes And Kills Cancer - Moringa Health Benefits !! If you need to be healthier, have no problems with the body, have energy and live ...

30/09/2019

Uiteindelik kan ek julle update op ons heel eerste twee getuienisse.
1) Louis gebruik die Karela vir diabetes nou n week en is opgewonde om te deel dat sy suiker van 20 afgekom het na 12 toe. Wonderlikke nuus vir my! Dit wil se - my produkte WERK!
2) Tweede het ek my eie getuienis...ek sukkel al ongeveer vier jaar met hoe bloeddruk wat net nie wil afkom en afbly nie,ek het besluit om my produk myself te toets en Moringa begin gebruik....wel eerstens is dit my nuwe superpil want ekt nie eers so baie energie en vitality gehad toe ek 10 was soos nou nie,maar tweedens het dit binne net 3 daggies my bloeddruk afgebring van 148 na 126. Awesome!!! Op die natuurlike manier!

As enige iemand ietsie wil probeer,gaan deur die lys en stuur vir my n boodskappie.
Die koste beloop R100 vir n mnd se voorraad en R100 courier koste.

Sien uit om van julle te hoor.
Groette
Yolandi

Daarmee dan is ek baie gelukkig met die resultate en sal julle update sodra nog getuienis inkom.
Ons wag om van Naomi,Marina,Yolande en tanie Christa te hoor oor die Garcinia asook van Lisa en Eric oor hulle medikasie...

10/09/2019

Address

Sedgefield

Telephone

0714788418

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PhytoHealth Therapeutics posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to PhytoHealth Therapeutics:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram