Wilgers Retirement Village / Wilgers Aftreeoord - Pretoria

Wilgers Retirement Village / Wilgers Aftreeoord - Pretoria Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Wilgers Retirement Village / Wilgers Aftreeoord - Pretoria, Retirement and care home, Silverton.

13/09/2024

Mini Oktoberfest wat n groot sukses.

26/10/2021
Kersfees ete, baie dankie Edith en Debbie vir die mooi dekor in die eetsaal.
28/12/2019

Kersfees ete, baie dankie Edith en Debbie vir die mooi dekor in die eetsaal.

Wilgers vier Moedersdag.
13/05/2019

Wilgers vier Moedersdag.

8 Mei Jollifikasie met lekkernye na almal hulle kruisies gaan trek het by die stemlokaal.
10/05/2019

8 Mei Jollifikasie met lekkernye na almal hulle kruisies gaan trek het by die stemlokaal.

Pret stap 2 Mei. Baie dankie aan Madel en Sr Vivia wat dit gereel het. Almal het dit baie geniet.
10/05/2019

Pret stap 2 Mei. Baie dankie aan Madel en Sr Vivia wat dit gereel het. Almal het dit baie geniet.

Vandag was Hippie dag en ons is so bly dat van ons inwoners soos Hippies aangetrek het. Baie geluk aan ons wenners vir d...
26/03/2019

Vandag was Hippie dag en ons is so bly dat van ons inwoners soos Hippies aangetrek het. Baie geluk aan ons wenners vir die dag. Daar sal meer gereeld op tema dae pryse uitgedeel word.

Valentynsdag
14/02/2019

Valentynsdag

Die brunch wat bedien word vanoggend. Gelukkige lentedag aan al ons inwoners.
01/09/2018

Die brunch wat bedien word vanoggend. Gelukkige lentedag aan al ons inwoners.

Baie welkom aan Feedem ons nuwe spyseniers. 'n Spesiale brunch word bedien vanoggend met n vrolike atmosfeer daarby
01/09/2018

Baie welkom aan Feedem ons nuwe spyseniers. 'n Spesiale brunch word bedien vanoggend met n vrolike atmosfeer daarby

Vrouemaandviering Vrydag 17 Augustus was n groot sukses. Alles het baie mooi gelyk. Verskriklik baie dankie aan Roule, J...
17/08/2018

Vrouemaandviering Vrydag 17 Augustus was n groot sukses. Alles het baie mooi gelyk. Verskriklik baie dankie aan Roule, Joey en Edith vir al die harde werk om die oggend so spesiaal te maak.

Stokperdjie uitstalling gereel deur Riekie Burden. Ons inwoners het ongelooflik baie talent. Dankie aan almal wat bereid...
28/07/2018

Stokperdjie uitstalling gereel deur Riekie Burden. Ons inwoners het ongelooflik baie talent. Dankie aan almal wat bereid was om vir ons te kom wys.

Baie dankie aan Reef caterers vir n lekker gesellige Vadersdag ete.
18/06/2018

Baie dankie aan Reef caterers vir n lekker gesellige Vadersdag ete.

16/06/2018
Wilgers inwoners oorhandig gebreide & gehekelde artikels aan Helpende Hand op 13 Junie. Alle items sal aan behoeftige pe...
14/06/2018

Wilgers inwoners oorhandig gebreide & gehekelde artikels aan Helpende Hand op 13 Junie. Alle items sal aan behoeftige persone in ons land gegee word. Dankie aan almal wat so fluks gewerk het ons is trots op julle.

26/05/2018
Dankie Reef caterers vir die spesiale brunch. Lekker vol eetsaal op n Saterdag met musiek in die agtergrond.
26/05/2018

Dankie Reef caterers vir die spesiale brunch. Lekker vol eetsaal op n Saterdag met musiek in die agtergrond.

Address

Silverton

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27120004400

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wilgers Retirement Village / Wilgers Aftreeoord - Pretoria posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Wilgers Retirement Village / Wilgers Aftreeoord - Pretoria:

Share