13/01/2026
Begin 2026 met ’n mediese plan wat by jou sak pas 🛡️
Maak vandag slimmer gesondheidskeuses vir ’n veiliger, sterker 2026.
Ons planne bied omvattende dekking, insluitend:
🩺 Konsultasies by dokters & spesialiste
💊 Voorskrifmedisyne, kroniese & akute medikasie
💉 Bloedtoetse
👀 Oogtoetse & brille
📸 Radiologie (X-strale, scans, ens.)
🦷 Tandheelkundige
🏥 Hospitalisasie vir siektes, operasies, bestaande toestande, ongelukke & gevreesde siektes
🚑 Nooddienste, ambulans & paramediese bystand
🚨 Ongevalle-afdeling dekking
… en soveel meer!
Los jou kontak nommer of Epos adres vir n Gratis kwotasie!