Soul Textures

Soul Textures Ek is 'n HPCSA Geregistreerde Berader PR NR. 0810000510521 en gebruik kuns materiale vir self eksplorasie asook vir die verwerking van trauma. C.

Geen kennis van kuns nodig nie. Ondersteun deur mediese fonds skemas. Alle ouderdomme welkom. "Creative resilience is your most important resource during times of crisis, change and transition". Naiman

Ek is 'n Geregistreerde HPCSA Berader PR NO 0810000510521. Die kategorie is geskep deur die HPCSA om Sielkundige Berading beskikbaar te stel teen bekostigbare tarriewe. Soms is al wat nodig is kort

termyn intervensie deur middel van innerlike eksplorasie in 'n veilige professionele spasie en om weer jou unieke bronne te ontdek, jouself te bemagtig en jou weer te help om jou eie pad te stap. Na afloop van 'n honneurs in sielkunde aan UNISA het ek 'n verpligte 960 ure internskap gedoen aan 'n laerskool in Johannesburg onder superisie van 'n Opvoedkundige Sielkundige. Daarna is dit ook verplig om die Raadseksamen te slaag voordat beraders kan registreer in privaatpraktyk. Terselfdertyd het ek ingeskryf by Lefika La Phodiso ( The Art Therapy Centre) waar ons opgelei is as Community Art Counsellors om kunsmedia aan te wend as hulpmiddel vir die hantering van krisisse, trauma asook persoonlike groei. Praktiese ervaring sluit in individuele asook groepssessies by laerskole, kinder ondersteuningssessies in dei middestad van Johannesburg, FET Kollege tersiêre studente, privaat praktyk kliënte, Victim Support Berader aan Ocean View Polisie Stasie, asook gereelde werkswinkels en opleiding asook persoonlike groei sessies met 'n geregistreerde kunsterapeut. Ondergaan gereelde supervisie as BWRT vlak 1 fasiiliteerder. Ek is nie 'n kunsterapeut nie, maar gebruik kuns media as modaliteit vir persoonlike groei, trauma te verstaan, verwerk en te integreer.

Address

7 Veldlelie Street, Capolavoro, Kylemore
Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

0825760222

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Soul Textures posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Soul Textures:

Share