VGK Stellenbosch brigade

VGK Stellenbosch brigade Work with kids of all ages and abilities to do gods work.

Bateljon 6 Kylemore, Koelenhof, Stellenbosch se Hike πŸšΆπŸšΆβ€β™‚οΈπŸšΆβ€β™€οΈwas epic veal as hulle op die live van die Cape Epic. Seri...
21/03/2026

Bateljon 6 Kylemore, Koelenhof, Stellenbosch se Hike πŸšΆπŸšΆβ€β™‚οΈπŸšΆβ€β™€οΈwas epic veal as hulle op die live van die Cape Epic. Series was as die cheerleaders 🚴🚴

02/02/2026

Stellenbosch University The Dream Walk 2026

02/02/2026
Harvest parade
02/02/2026

Harvest parade

Amen
20/01/2026

Amen

πŸ’› πŸ™ πŸ’›

20/01/2026

Stellenbosch Brigade open amptelik venaand om 18h00 (6uur) so jy is meer as welkom om te Kom.
Ons begin die jaar met opwindenheid.
25 Januarie 2026 is dit ons 1ste parade waar ons ons Ds. Jacobs gaan vergesel kerk toe dus sy aftree diens.
28 Januarie begelei Ons weer die 1ste jaar van die Universiteit van Stellenbosch πŸŽ‰
31 Januarie is dit die Harvest Parade πŸ‡πŸ‡πŸ‡

Dinge lyk besig vir Stellenbosch Brigade.

Mag die Here ons Lei van krag tot krag hierdie jaar.
#

Address

Langstraat Cloetesville
Stellenbosch
7600

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VGK Stellenbosch brigade posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share