18/11/2025
"Be where your feet are" is 'n lyntjie waaraan ons almal herinner kan word.
Mag ons rustigheid van binne ervaar soos wat die einde van die jaar se chaos ons tempteer om saam met die stroom "besiger" te word.